Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyibiba Guesthouse

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Nyibiba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 8 resensies vir Nyibiba Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Cuan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cuan C
Enkelreisiger

I would not recommend staying here, period!

Upon arrival, there was no one to assist me. The person that eventually arrived didn't know anything about my booking and said he doesn't actually work there. The remote for the gate didn't work. I had to hoot to gain entrance. The bathroom light was flashing so much it almost gave me an epileptic fit. I had to shower in the dark. My original booking was for 2 nights. I cancelled the second night and booked somewhere else. I would not recommend staying here, and I also can't believe you advertise this place on your website. If you do recommend places like this, I would not use your website for further bookings in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ilze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Patetiese diens.

Absolute patetiese diens. Ons het meer as 'n uur gewag vir iemand om ons te ontvang. Aircon werk nie in die middel van somer. Plugs agter beddens werk nie. Badkamer lig werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne J
Besigheidsreis

Staff are very kind and respects the guests privacy and I was very much impressed with the breakfast served.

Compared to other Guesthouses, the service was quite exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rendani N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rendani N
Enkelreisiger

Very nice and quiet place.

Enjoyed staying in such a beautiful apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met vriende

It was clean and neat, gracious hosts.

Everything was neat and tidy, breakfast offered, hosts are lovely people. We arrived just after the big rains - roads were severely damaged. All we would suggest at the venue is to touch up on some maintenance/repair needed on bent tables, cupboard door, shower racks. We would also suggest putting stones down in the parking area where sand is, especially when it's raining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste nog in 66 jaar. Dat julle die plek aanbeveel us n klad op julle naam.

Geen handdoeke, seep, melk. Ketel lek. Stortdeur maak nie toe. Water vloer vol. Handdoekreeling val van muur af op grond. Oppervlakkie langs wasbak so skeef 'n glas bly nie bo. Net een kragpunt. Bedligte werk nie. Wil julle nog hoor van die skandalige plek. Toe ons handdoeke kry lyk dit uitgetorring soos iets wat 'n hond op slaap. Nog steeds geen seep of sjampoe. Basiese goed. Sies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil en basiese ontbyt.

Geen bedlampie of ketel was ingeprop nie. Die ketel was ontsettend vuil dat ek dit afgevee het met wat ek kon vind. Daar was duidelik iemand wat aan dit geraak het met vuil hande en dit was nooit skoongemaak nie. Die kombers op die bed stink. Die bed was 2 enkelbeddens teen mekaar. Die een kontinentale kussing se linne was deurssigbaar maar andersins was die linne aanvaarbaar. Ons het slegs 'n enkele handdoek ontvang maar hulle het vir ons nog gebring na ek versoek het. Ons het ook net 'n enkele glas in ons kamer gekry en twee koppies wat nie bymekaar pas nie. Geen voorsiening is gemaak vir muskiete nie. Die ontbyt gee hulle slegs een eier, een stukkie spek en dan 2 rooi Weense worsies. Daar is dan snye brood beskikbaar (geen rooster), jogurt en ontbyt pap (soos Kelloggs). Die koffie wat hulle aanbied was Ricoffy wat ek nie aanvaarbaar vind vir 3-ster akkommodasie nie. Die sap was aanmaaksap. Die plek was veilig maar vuil en het die gevoel gegee dat hulle probeer om geld te spaar waar hulle moontlik kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V
Gesin met klein kinders

Pleasurable.

Very comfortable and quaint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBOjo47QIhah6BlznedtSXflsYfJ7B1wNyF3LXkfKSLm1ypttz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 30 Marais Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.654396 24.00799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem