Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Nylie Dreams Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Besigheidsreis

Baie lekker oornag! Sal definitief weer hier oornag.

Vars en skoon gewees. Vriendelike ontvangs gewees. Ek sal definitief weer hier oorslaap indien ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Dankie dat jy my plek ook mooi oppas en netjies laat as jy vertrek. Kom gerus weer. Groete, Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Laerskool Pietersburg-oos C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laerskool Pietersburg-oos C

Voel soos tuisbly.

Baie lekker gebly, alles piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Dit was lekker om jul hier te akkommodeer, maak gerus weer so. Geniet die feesseisoen en wees veilig. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Gerhard K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met vriende

Vinnig maar aangenaam.

Dit was baie aangenaam en gemaklik. Ons het vinnig tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Kom draai gerus weer hier as jy in hierdie omgewing is. Groete, Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Hannetjie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Besigheidsreis

Uitstekende diens! Baie netjies! Aangename mensies.

Hul diens is uitstekend, ongelooflik netjies en gasvry. Ons het regtig die oorslaap geniet. Na 'n lang dag se werk was dit 'n plesier om daar oor te bly, het alles gehad wat ons kon nodig kry en nog meer. Ons is verras met lekker bederfies ook. Sal hul beslis weer gebruik. Baie dankie vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Hannetjie, dankie vir 'n 5-ster resensie, dit word waardeer. Dit was lekker om julle hier te huisves. Maak gerus weer 'n draai as julle in hierdie omgewing is. Groete, Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Tinus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Elize het al die nodige inligting vroegtydig deur gestuur. Ons was baie mooi verwelkom en die plek is regtig baie netjies. Daar word ook ekstra moeite gedoen in die kamers en verwelkomingsgeskenkies. Ons kon ook met Elize reel om vroeg aan te kom omdat ons troue vroeg was en daar nie genoeg tyd sou wees om reg te maak as ons eers 14H00 in moes teken nie. Ek sal by geen ander plek bly as ek weer Nylstroom toe gaan nie. Daar word baie meer moeite gedoen as wat verwag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Tinus, baie dankie vir jou 5-ster terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly as ons gaste tevrede is en graag wil terugkom. Alles wat mooi is vir die toekoms en geniet 'n vreugdevolle feesseisoen.
Groete Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Marco C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik, gemaklik.

Die eenheid was verskriklik mooi. Die kamer is baie skoon en die aircon help wonders, veral met die windstilte wat ons ervaar het. Dankie vir die lekkernye en vars melk in die yskas vir die koffie. Definitief bo op ons lys vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Marco, baie dankie vir jou 5-ster terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly jul was tevrede met jul verblyf. Kom maak gerus weer hier 'n draai as jul in die omgewing is. Lekker dag, Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Jane O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende atmosfeer.

Gasvrou baie aangenaam, bederfies in die kamer, en als pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Jane. Dankie vir jou 5 ster terugvoering dit word waardeer. Mooi wense vir die toekoms en kom kuier gerus weer. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Liezel O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Diens was puik en ligging ook.

Dankie aan die mense by Nylie Dreams wat Lezaan en haar 2 dogters so gasvry ontvang het en hulle die geleentheid gegee het om later uit te boek ons het dit baie waardeer. Sal hierdie plek defnitief aanbeveel eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dit was lekker om Lezaan hier te ontvang. Ons het so vinnig gekuier en toe die groot klaarmaak vir die troue, hulle het pragtig gelyk. Lezaan alle voorspoed vir jou huwelik en kom draai gerus weer hier as jul in hierdie omgewing is.
Groete
Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Simoné V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V
Gesin met tieners

Sal enige tyd weer daar bly.

Skoon, netjies, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Dit was lekker om jul hier te ontvang. Lekker dag. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Geri M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse netjiese kamer. Genoeg bederfies in kamer. Baie dankie. Gasvryheid oorweldigend.

Verblyf baie aangenaam. Vriendelik verwelkom. Veilige parkering. Moeite om genoeg lig te hê met loadshedding, dankie. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir hierdie 5-ster gradering, dit word opreg waardeer. Voorspoed vir die res van die jaar. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Euliza P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euliza P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek! Net wat nodig is om gemaklik uit te slaap en jou tyd in Nylstroom te geniet.

Ons was Nylstoom toe vir 'n troue en het oornag by Nylie Dreams. Die kamer was privaat en goed ingerig. Ons het selfs 'n paar "snacks" gekry. Sou nie omgegee het om nog 'n dag te kon oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir puik gradering. Dit was gaaf om jul hier te ontvang. Kom draai gerus weer hier. Lekker dag Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Elmarie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were welcomed by Elize with a message including a pinlocation. We will definetly visit them again.

The apartment was neat and modern. There was milk, water and juice in the fridge, as well as enough coffee for a few cups. There were snacks and rusks. There were 3 already charged lights. The bed was of a high standard. There were new towels, shower gel and soap. The shower head was nice and big. And the hot water was there immediately and we could both shower after each other.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Elmarie, thank you for 5 stars. It was nice having you here and we were glad that you enjoyed your stay. See you soon. All the best. Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Lourie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie E
Gesin met tieners

Baie lekker.

Puik diens, pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul hier te ontvang. Groete Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Hannes P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon kamers. Eienaar is vriendelik en ontvangs was goed.

Area is baie rustig en veilig. Ons het heelmiddag buite in die tuin gesit en die rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly as ons gaste tevrede is en weer kom kuier. Lekker dag. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation and friendly, hospitable hosts. Excellent value for money.

Accommodation well situated, with secure parking. Room well equipped with some nice touches by the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much for the good feedback, it is really appreciated. It was a pleasure to accommodate you here. All the best for the furture. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Duanne F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duanne F
Gesin met klein kinders

Rustig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het hulle eers na 7 gebel en ons is dadelik gehelp. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Dis 'n rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Kom maak gerus weer 'n draai as jul in die omgewing is. Mooi wense vir die toekoms. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Rhys W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhys W
Besigheidsreis

Perfect for overnight stay.

Exactly as advertised, extremely clean and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Thanks for the good feedback it is appreciated. You were very peaceful guests. Feel free to visit again. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Nickie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese en gerieflike verblyf. Sal weer van hul gebruik maak.

Soos die sterre bo aandui, het ons baie lekker gebly. Ek beveel Nylie Dreams Akkommodasie hoog aan as jy akkommodasie in Modimolle soek. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons is bly julle het dit positief beleef. Kom gerus weer. Mooi wense vir 2023. Groete, Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Laerskool Pietersburg-oos C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laerskool Pietersburg-oos C

Dit was baie lekker om oor te slaap.

Die enigste rede hoekom ek nie 5-ster gee vir waarde vir geld nie is dat daar nie back-up is vir load shedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Elsabe, dankie vir die terugvoering. Ja die beurtkrag maak sy merk op al die besighede, asook die petrol/diesel pryse. Ongelukkig kan ons nie op hierdie stadium nog 'n kragopwekker ook bekostig nie aangesien ons inkomste uit die kamers dit nie regverdig nie. Baie dankie in elk geval dat jul ons ondersteun het, dit word waardeer. Lekker dag en alle voorspoed vir 2023. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Laura A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n mooi ervaring!

Ons was so beïndruk met die mooi omgewing en heerlike parkatmosfeer. Die kamer was pragtig en baie skoon met verrassinkies oral. Baie dankie, Willie en Elize, vir julle gasvryheid. Dit was heerlik om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Jossie, baie dankie vir jul besoek al was dit hartseer omstandighede. Dankie vir jul puik terugvoering, dit word opreg waardeer. Alle voorspoed vir jul vorentoe en mag die Nuwe jaar vir julle net vreugde en geluk inhou. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Annamarie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, mooi, vriendelike, netjies, nuut en skoon verblyf in Modimolle naby aan die hoofpad.

Elize het baie moeite gedoen om dit 'n "home away from home" te maak. Gemaklike bed, private stukkie stoep en tuin vir elke kamer. Ek het veral die vars melk en sap in die yskas waardeer, asook die versnaperinge en koffie en tee stasie. Baie dankie Elize. Ons beveel Nylie Dreams ten sterkste aan vir akkommodasie in Modimolle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Annamarie dit was 'n plesier om jul hier te ontvang. Ons is bly jul het dit geniet en dankie ook vir die goeie terugvoering, dit word waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai as jul in die omgewing is. Alles van die beste.
Groete
Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Allan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a positive experience!

Very helpful and friendly hosts. The place is spotlessly clean, comfortable and had all we needed for a short stay. With all the current restrictions, it was wonderful to have a hot shower! Directions to the place made it easy to find. We'll come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Allan, thank you for your positive feedback. It was nice to be able to accommodate you here and thank you for also accepting the loadshedding schedules. All the best for the future. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Samuel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S
Gesin met klein kinders

Excellent service overall.

The place was very, very clean. I have stayed in 3 star hotels (Road lodge, Stay Easy, etc) before and they do not come even close with cleanliness compared to Nylie Dreams. To top it off, you are given fresh milk every night plus all the extra things (shampoo, soap, juice, still water, chocolate, enough plates, extra blankets). To summarise, when you have booked at Nylie Dreams, the only things you have to bring are your clothes and food as all the other things are provided by the friendly Elize and oom Willie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Walter, Thank you so much for the great feedback, we appreciate it. You were quiet guests and we look forward to welcoming you here again. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Jaco M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie skoon, en die eienaar is baie vriendelik. Sal weer daar kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Jul was netjiese gaste en ons sal jul graag weer hier wil ontvang. Voorspoed vir die res van die jaar. Groete, Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Katuscha H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katuscha H

Ons het heerlik geslaap by Nylie Dreams, die kamers was uiters netjies en al die ekstras was 'n verassing!

Die area is veilig en die tuin is pragtig! Dit het soos huis gevoel! Ons kan regtig die pragtige plek vir enige iemand aanbeveel! Die diens wat ons ontvang het van die bespreking tot ons verblyf was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dit was lekker om jul hier te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer. Sterkte met jou man se skouer en mooi wense vir die res van 2022.

Nylie Dreams Akkommodasie
Carin G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin G
Enkelreisiger

Baie mooi en netjies en die mense is baie vriendelik sal weer indien nodig daar oorslaap.

Baie mooi, netjies en vriendelike mense. Glips het ingesluit en die "geyser" was nie aangeskakel nie, maar die eienaars het om verskoning aangebied en wou van my geld terugvergoed. Bietjie opgradering met TV en DStv sal welkom wees veral as mens alleen reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering. Jy was 'n gemaklike en netjiese gas al was daar 'n glips met die geyser. Ons sal aandag gee aan jou versoek.

Nylie Dreams Akkommodasie
Brenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en vreeslik netjies. Baie vriendelike diens.

Die verblyf was baie skoon en netjies. Voldoen volkome aan die Covid regulasies. Die verblyf het ons aangenaam verras en dit is bo op alles bekostigbaar. Ons is baie vriendelik verwelkom en alles was net reg en op sy plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Ons is baie bly dat jul tevrede was met die kamer en die diens. Dankie vir goeie terugvoering, dit word waardeer. Kom draai gerus weer hier as jul in die omgewing is. Lekker dag.

Nylie Dreams Akkommodasie
Itumeleng L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng L
Gesin met klein kinders

It was a very nice stay.

Please instal television in rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Thank you for your visit and the good review. TV's are on our planning list for 2022. Enjoy the day. Willie & Elize, Nylie Dreams Greetings

Nylie Dreams Akkommodasie
St P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf.

Baie dankie vir 'n heerlike rus! Willie en Elize is besonderse gashere. Kamers uiters netjies en al die ekstratjies was die kersie op die koek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering, dit word waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet en kom maak gerus weer 'n draai as jul in hierdie omgewing is. Voorspoed vir 2022. Willie en Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Saam met vriende

Puik diens en skoon geriewe.

Dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jul besoek, kom gerus weer. Amper het ons reën gekry. Lekker dag verder en alle sukses met jul onderneming. Groete, Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Deon H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek en ongelooflike vriendelik en gasvrye diens.

Rustig en stil. Goeie waarde vir geld. Baie netjiese plekkie. Ons is lekker bederf met oulike goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jul besoek. Kom gerus weer.

Nylie Dreams Akkommodasie
Frederick Matswana M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick Matswana M
Gesin met klein kinders

Both the owners were very friendly, and that made us feel at home.

The owners even phoned us to check if we were not lost. They also waited for us at the nearest filling station to welcome us. The accommodation gave a peace of mind. I would really recommend it to any one. The place is so secured.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

It was great to welcome you here. Thanks for the lovely feedback. Feel free to come again. All the best for the rest of 2021.

Nylie Dreams Akkommodasie
Fanie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G

Sien sterre.

Elize en Willie het ons baie tuis laat voel. Baie netjiese, skoon kamer met lekker bederfies ook. Was heerlik stil in die omgewing, so ons het rustig geslaap. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie rustig en vriendelik.

Kamer is ruim, netjies en area baie stil en rustig, is ook 'n baie veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Johan dit was gaaf om jou te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoering. Sterkte met jou werk. Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Stefanie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en gasvry. Dankie vir die speelkaarte waarmee ons onsself kon besig hou.

Mooiste fyn afgeronde blyplekkie. Baie klein bederfies. Elize en haar man is so gasvry en vriendelik. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Stefanie baie dankie vir jou terugvoering dit word waardeer. Dit was lekker om jou en jou man te ontmoet. Jul is welkom om weer hier te kom draai as die stadsgewoel te veel word. Groete Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Candida K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candida K
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne, vriendelike gasvrou, netjies.

Goeie waarde vir geld. Netjiese kamers, skoon beddegoed met 'n vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Candida en gesin, dit was lekker om jul te ontmoet. Ek is bly jul het lekker gekuier en dankie ook vir die mooi terugvoering, dit word waardeer. Alles van die beste en wees maar veilig vir die Covid. Groete, Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Dirk C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaapgeleentheid tydens 'n troue.

Ons gasvrou het ons virendelik ontvang. Die wooneeheid is baie goed toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou gee baie aandag aan detail en daar is aan al ons behoeftes voorsien. Baie skoon, mooi en netjiese eenheid met genoeg privaatheid. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Dirk, dit was lekker om jul hier by ons te ontvang. Geniet jul aftrede by die see en mooi wense vir 2021. Groete, Willie en Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Peter B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Enkelreisiger

Highly recommended for a good, comfortable and peaceful night's rest after an arduous journey.

Willy and Elize went above and beyond to accommodate me at short notice. The facility was spotless and breakfast was more than ample. I would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Peter, we are glad you enjoyed your stay. All the best for 2021. Willie and Elize.

Nylie Dreams Akkommodasie
Lecia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home far away from home!

We were greeted by the friendliest people you can imagine. The room was so clean, modern and spacious. The detail the owners put in was amazing everything from the towels and soap to the drinking water provided. Even the send off was so sweet and kind. if ever visiting Modimolle it's must try. Nylie Dreams Akkommodasie will definitely be seeing us in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer

Lecia baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly julle het dit geniet en dat julle tevrede was met die akkommodasie.
Groete Willie & Elize

Nylie Dreams Akkommodasie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0667f76a1754170edcc798be94ebb83d52e50af0e8176f229c7db05d64f74c77bffa023f2279ed6a634518bae2f9c31906e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587