Plettenbergbaai Akkommodasie by O'Hannas B&B & Self-Catering | LekkeSlaap
+32

O'Hannas B&B & Self-Catering

B&B
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

O'Hannas B&B & Self-Catering is in Plettenbergbaai, 'n klipgooi van die dorpskern en 1,5 kilometer van die hoofstrand af. Ons is trots op ons gehalte-diens en die verskeidenheid akkommodasie wat ons aan die oordeelkundige reisiger bied. "O'Hanna" is Hawaiian vir familie. Welkom by ons familie!

Ons gee ook vir gaste afslag-koeponne vir doendinge en om Plettenbergbaai. Ons is 'n inligtingsentrum en sal graag bystand lewer met die maak van besprekings en vir doendinge en besprekings by restaurante.

Akkommodasie bestaan uit 14 kamers in 3 huise in 'n stil doodloopstraat. Ons maak voorsiening vir enige reisiger, van sakpas-rugsakreisigers tot dié wat luukse verblyf soek en romantiese wittebroodpaartjies wat die prag en praal van die manjifieke Tuinroete wil ervaar. O'Hannas bied kompeterende pryse regdeur die jaar wat dit bekostigbaar en gerieflik maak!

Plettenbergbaai of Plett is die mees stylvolle bestemming op die Tuinroete en is al die Riviera van Afrika genoem. Die pragtige, lang strande, woonbuurte vol luukse vakansiehuise met die mooiste uitsigte, 'n paar top-gholfbane en 'n hele klomp polovelde maak dit 'n speelplek vir rykes. Plett is een van die beste walvis- en dolfynkykbestemmings in die wêreld, is uitstekend vir duik en branderplankry en is ook naby die asemrowende Harkerville-bergfietsroetes tussen Plett en Knysna. Daar is 'n hele paar staproetes naby die dorp en veral 'n paar dagroetes. Jy kan tandem-valskermspring, valskermsweef of 'n walvis- of dolfynkyk-vlug oorweeg. Plett het verskeie uitstekende restaurante, goeie hotelle en wonderlike koffiewinkeltjies. Die kreatiewe plaaslike inwoners het van die dorp 'n klein paradys gemaak wat innoverende kunsvlyt, kos en klere produseer vir plaaslike kleinhandelaars.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir O'Hannas B&B & Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Rainbow Place 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink O'Hannas B&B & Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OGQ5MWYwLTI2YzUtNDQzOC04ZTM2LWMyMTBhNGY3ZjNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Rainbow Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05687 23.36924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za