Plettenbergbaai Akkommodasie by O'Hannas B&B & Self-Catering | LekkeSlaap
+32

O'Hannas B&B & Self-Catering

B&B
Self Catering A6
Vanaf R580
per eenheid
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm House - Selfsorg (C6)
Vanaf R790
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kleiner selfsorg-eenheid vir 'n klein gesin. Gerieflike slaapplek vir 4 gaste in 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 2 enkelbeddens in die sitkamer met DStv-hotelpakket. Klein, volledig toegeruste kombuis met 'n privaat braai-area en 'n piekniektafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gekwoteerde tarief vir 4 gaste.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self Catering A5

Luukse kamers
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n 2-enkelbedkamer (wat omskep kan word) en 'n en suite-dubbelkamer met DStv-hotelpakket, koffie en tee, yskassie, radiowekker, waaier en privaat binnehof met piekniektafel. Hierdie kamers het toegang tot die pragtige gemeenskaplike sitkamer en volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard koninggrootte-kamer
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike, ruim kamers op die eerste verdieping. Albei kamers het DStv-hotelpakket, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n balkon met 'n bankie om die sonsopkoms te sit en bewonder. Een badkamer het 'n stot-oor-bad, wasbak en aparte toilet en die kleiner badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Albei slaapkamers het 'n rusbank/stoele vir 2 om op te ontspan na 'n lang dag. Hierdie kamers het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuis in die 'Royal House'.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm House - Selfsorg (C3)
Vanaf R960
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers ? 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet, geen sitkamer, 'n klein volledig toegeruste kombuis, 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n privaat braai-area met 'n piekniektafel. Albei kamers het 'n DStv-hotelpakket.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gekwoteerde tarief vir 4 gaste.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-Suites
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie wittebrood-suites is ruim en luuks en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-hotelpakket, yskassie en mini Hi-Fi. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, dubbelwasbak, stort en toilet. Daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 om op te ontspan en 'n privaat binnehof met 'n piekniektafel. Gemeenskaplike sitkamer en eetkamer. Dit is net wat jy nodig het na 'n besige dag in Plettenbergbaai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OGQ5MWYwLTI2YzUtNDQzOC04ZTM2LWMyMTBhNGY3ZjNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Rainbow Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05687 23.36924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za