Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 31, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm is sedert 1989 die De Villiers-familie se tuiste. Daar is 3 kamers wat na verskeie olyfvariëteite vernoem is: Mission, Frontoio en Leccino. Dié variëteite kom almal in ons eie olyfboord voor.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 7 gaste. Al die kamers is gesellig en gerieflik. Gaste kan in die swembad en tuin ontspan of op die plaas gaan wandel.

Hier sal jy ware plattelandse gasvryheid en so tuis soos by jou eie huis voel en soggens met voëlgesang en vars lug om jou wakker word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Elizabeth-weg 31, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
  • Gaste dink O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 31, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOGM1Y2Q1LWE4MGEtNDM3NC05NjU5LWYwNDJkZjI0YjE3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Elizabeth road Drumblade 1871 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.435220049797 28.026173478738