Oak Crossing Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oak Crossing Guest House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Ferndale in Johannesburg. Dit is 8 km van die Gautrein-stasie en Sandton af en 400 m van die bushalte af. Daar is 4 en suite-kamers wat goed ingerig is en 'n lieflike tuin met piekniekbankies.

Die kamers wissel in grootte. Al die kamers het 1 of 2 dubbelbeddens met gerieflike linne. Al die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet, behalwe die een kamer wat 'n bad het. Kamers word daagliks skoongemaak.

Die kombuisies is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie of 'n braaipan, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei en breekware. Neem asseblief kennis dat daar nie wasbakke in die kombuisies is nie. Die kamer beskik oor 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om troeteldiere saam te bring indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa

Geriewe

  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oak Crossing Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za