Ferndale Akkommodasie by Oak Crossing Guest House | LekkeSlaap
+7

Oak Crossing Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Oak Crossing Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Reinette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Enkelreisiger

Pragtige plekkie, rustige omgewing.

Was bespreek in 'n enkelkamer, het in 'n woonstel gebly teen geen ekstra koste nie. Veilige parkering, rustige omgewing. Pragtige tuine. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Sharon C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money.

Very comfortable safe, place to stay.

Machelle K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Machelle K
Gesin met tieners

Lekker verblyf vir een of twee nagte.

Dit is gerieflike verblyf vir 'n vinnige sakereis.

Bertina J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertina J
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Rustige, netjiese verblyf waar niks te veel moeite is nie!

Corina B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corina B
Gesin met tieners

Toeganklik, gerieflik en vriendelik.

Ferndale is sentraal geleë. Die gastehuis is toeganklik en gerieflik. Vriendelike diens. Sal beslis weer die area en gastehuis besoek.

Esri D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esri D
Gesin met tieners

Lekker, netjiese en gemaklike selfsorg.

Baie netjiese, skoon en keurige selfsorgeenheid met alles wat nodig gehad het. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou het ons ontvang.

Francesca V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca V
Gesin met tieners

Alles wat ek nodig gehad het in lekker ruim eenheid en pragtige tuin.

Voor my aankoms, het Frances en Sonia besef die kamer wat hulle oorspronklik sou gee sou eintlik nie vir my gerieflik wees nie, en het 'n beter opsie teen geen ekstra koste vir my gereed gehad. Ek bly dikwels in gastehuise, en dis die eerste keer dat ek werklik gevoel het die eienaars en bestuurder is ernstig oor die feit dat hulle gaste hulle te alle tye moet kan kontak. Daar is winkels en eetplekke binne loopafstand, en ek het lekker gebly.

Loelanie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loelanie D
Gesin met klein kinders

Rustig

Nice, skoon, rustige verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing

Nice, clean, peaceful stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacques G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Gesin met tieners

Bekostigbaar, netjies en baie sentraal geleë naby eetplekke en malls. Baie veilige parkering.

Die ontvangs was hartlik en dame in beheer van gastehuis is baie gesteld daarop dat gaste alles tot hulle beskikking het. Stil en 'n uitstekende plek as jy meer soek as net oornag-akkommodasie.

Elna K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was nie so handig om die toilet in dieselfde area as die "kombuis" gedeelte te plaas nie. 'n Behoorlik sluitend deur na die toilet is ook gemis. Verder goeie informasie oor die omgewing en goed skoongemaak.

Rinske L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinske L
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

'n Bietjie knap vir 'n gesin met 2 klein kinders (wat wou slaap voor ons, so ons moes buite sit want ons het net een kamer gehad) maar andersins het ons baie lekker gebly. Die kamer is skoon gehou en netjies gemaak elke dag, en dit het alles wat mens nodig het. Die swembad was baie lekker en die gasvrou was baie vriendelik, maar soms bietjie te veel. Ons het baie lekker gebly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had a very pleasant stay.

A little cramped for a family with 2 small children (who want to sleep before we need to, so we needed to sit outside as we only had 1 room) but otherwise a very nice stay. The room was kept clean and was tidied up everyday, everything we needed was there, the pool was very nice and the hostess was very friendly, though sometimes a bit too much. We had a very nice time here!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilma P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Die skadubome was 'n paradys!

Magriet J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magriet J
Saam met vriende

Fasiliteite in swak toestand, honde aggressief, eienaars vreeslik ongeskik en arrogant.

Verblyf lyk glad nie soos foto's nie. Deure sluit nie ordentlik nie. Honde is aggressief. Nie kindervriendelik nie. Gastehuis se hek het een van ons voertuie beskadig deur skielik toe te maak. Eienaar was nie beskikbaar nie. Toe ons eienaar kontak was hy vreeslik ongeskik en arrogant. Hy het sover gegaan om ons te blameer dat ons hek aspris op voertuig toegemaak het. Ek sal die plek vir niemand aanbeveel nie en sal self NOOIT weer besigheid met hulle doen nie.

Oak Crossing Guest House's terugvoer

Ons is jammer oor die gas se ontevredenheid. Die gas se motor is beskadig toe die veilgheidshek toegemaak is. Die afstandbeheer meganisme was in besit van die gas en/of sy medegaste. Potensiele gaste word versoek om ons ander resensies te lees.

Oak Crossing Guest House
Bridget D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget D
Gesin met tieners

Goeie gasvryheid!

Ons is vriendelik ontvang. Die onvoorsiene byvoegings by ons oorspronklike bespreking is moeiteloos geakkommodeer. Lieflike, gerieflike kamer. Sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great hospitality!

Received a warm welcome. The unforeseen additions to our initial reservation were graciously accommodated. Lovely, comfortable room. Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oak Crossing Guest House's terugvoer

Thank you so much for guests like these, going out of their way to make their hosts feel they did a good job, such pleasant guests as well.

Sonia & Andre van der Merwe

Oak Crossing Guest House
Cornelia S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Sien sterre.

Loena D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loena D

It was the perfect stay.

It was clean, neat and relaxing. We would definitively use it again.

Cara T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cara T
Enkelreisiger

Netjies, maar vervalle.

Die kamers is báie netjies en skoon, en die diens vriendelik, maar die plek is redelik vervalle. As dit goedkoper was sou ek definitief weer daar gaan bly of ander aanbeveel om daar te gaan bly, maar mens kan baie beter verblyf kry vir daardie prys. Tweeplaatstofie is baie oud en ek kon nie water in 'n pot gekook kry op hom nie.

Oak Crossing Guest House's terugvoer

Al wat ons kan sê is dat die dame welkom is om beter waarde vir geld elders in Randburg te gaan soek. Ons het die stofie twee maal getoets en beide kere het die water binne 5 minute gekook.
Ons is werklik jammer dat sy 'n negatiewe ervaring gehad het.
Dankie
Andre en Sonia van der Merwe

Oak Crossing Guest House
Cheri Mortlock C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheri Mortlock C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Ons het die verblyf by Oak Crossing geniet. Die gasheer, Francis, was baie gasvry en ons het regtig waarde vir ons geld gekry. Ons sal definitief Oak Crossing aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good service.

We enjoyed our stay at Oak Crossing, the host Francis was very welcoming, and it was real value for money. We would definitely recommend Oak Crossing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lethea B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en skoon.

Ons het net oornag. Presies wat ons gesoek het. Skoon vriendelik. Sal weer daar oorslaap.

Tshepo M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M
Enkelreisiger

Excellent place at an affordable rate.

It's a nice, quiet place that you can be assured of a peace of mind.

Piet V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Jy kry waarvoor jy betaal het. Niks luuks, maar skoon en veilig. Gasvrou baie behulpsaam.

Louise D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met tieners

Baie tevrede, goeie diens ontvang.

Baie goeie diens, kamers was baie ruim gewees. Sal vir seker weer hier tuisgaan. Waarde vir geld.

Koos U - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos U
Enkelreisiger

Regtig goeie waarde vir geld.

Indien nodig sal ek Oak Crossing weer gebruik.

Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 195, Ferndale , Randburg , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3OTQ1ZTcxLWY0MjgtNDZmMS05ZTQ5LTdmNTgzMjJkMGQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 195 Oak Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.112050585224 27.998941540718
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za