Grabouw Akkommodasie by Oak Lane Cottages | LekkeSlaap
+57
+57

Oak Lane Cottages

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Kromme Rivier Plaas, Langs die Valley-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oak Lane Cottages is op 'n vrugteplaas in die Elginvallei en bied verblyf in 'n ongekunstelde, ontspanne omgewing.

Gaste kan kies tussen 7 kothuise wat ten volle toegerus is: Granny Smith, Golden Delicious, Songold, Starking, Bon Rouge, Braeburn en Rosemarie. Elke kothuis is ingerig met 'n kombinasie van dubbel-, enkel- of stapelbeddens en daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort in elke huisie. Elke kothuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die kothuise het ook kaggels en braaigeriewe buite. 'n Funksielokaal kan vir intieme troues of partytjies gehuur word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenhede.

Doendinge op die plaas sluit in voëlkyk, pieknieks en swem by die dam, wandelinge en bergfietsry aangesien die Lebanon Bergfietsroete op die plaas begin. Die prentjiemooi dorpies Hermanus en Greyton, Pringlebaai en Bettysbaai is net 'n entjie se ry ver. Gaste kan ook die plaasstalle, die Elgin Railway Market en verskeie restaurante en wynproe-venues in die omgewing besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Oak Lane Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kromme Rivier Plaas, Langs die Valley-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oak Lane Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Kromme Rivier Plaas, Langs die Valley-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASQgCVoJbazHlzeuiTRx1W7Gxk1FxPcuWkVqdDrjNMG4d7dxH2o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm Kromme River Off Valley Road 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-17:00 14:00 -34.213628 19.07979
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za