Oak Lodge Flashpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oak Lodge Flashpackers is 'n stylvolle selfsorgtuiste in Gardens, Kaapstad. Mountain Manor bied bekostigbare verblyf vir sorgelose reisigers wat soortgelyke mense wil ontmoet en Kaapstad in al haar glorie wil beleef. Ons is loopafstand vanaf Langstraat met al sy lekker kuierplekke.

Oak Lodge Flashpackers bied puik privaat verblyf met gemeenskaplike badkamergeriewe en uitstekende geriewe.

Die badkamergeriewe is gemeenskaplik, die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n kuierarea met 'n kroeg en braaiplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Die dek het 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en Leeukop.

Oak Lodge Flashpackers is ideaal vir sportspanne, skoolgroepe, kore, gesinne en enkelinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oak Lodge Flashpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false