Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Haven

Oak Tree Haven
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié plaashuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die huis kan 2 ekstra gaste teen 'n ekstra koste akkommodeer op versoek. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die eerste badkamer en 'n bad, wasbak en toilet in die tweede badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 8 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Showmax, asook 'n kaggel in die TV-kamer. Daar is 'n tweede sitkamer met die volle DStv-kanale-pakket. Die huis het 'n braai-area met 'n ingeboude binnebraai. Verder is daar 'n lieflike houtdek met sitplek en 'n uitsig oor die plaas en op die pragtige Paarlberg.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n hond op die perseel bly. Gaste moet hul eie hout vir die braai en die kaggel saambring. Let asb. daarop dat besprekings by Oak Tree Haven onderhewig is aan bepalings en voorwaardes: slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat en partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie. Die verblyf is op 'n werkende plaas met verskeie gastekamers. Die spoedgrens in die oord is 20 km per uur. Pasop asb. vir die honde, werkers en ander gaste op die paaie. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie. Rook is verbode in die eenheid en 'n ekstra fooi word gehef vir skoonmaakdienste indien hierdie reël nie nagekom word nie. Dit is privaat eiendom en die reg tot toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4wiMuvlDhMxE6MSR9OzzAmsT9JY93hUjwXKbiL1zY20ZH6EZm8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Minie Farm, Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.726532678958 19.020370982847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem