Bellville Akkommodasie by Oakdale Open-plan Flatlet | LekkeSlaap
+8

Oakdale Open-plan Flatlet

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John X Merriman-straat 16, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Oakdale Open-plan Flatlet bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstelletjie in Oakdale, Bellville. Die eiendom is sowat 1,6 km vanaf die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en sowat 2,5 km vanaf die Tygervallei-sentrum.

Die oopplan-woonstelletjie bied slaapplek vir 1 gas en beskik oor 'n driekwartbed, 'n badkamer met 'n instap-stort, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar met 'n stoel. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie, stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n motorhek wat met 'n afstandbeheer werk.

Die eiendom is sowat 1,9 km vanaf Melomed Privaat Hospitaal en sowat 3 km vanaf Louis Leipoldt Medi-Clinic en Karl Bremer Hospitaal. Die N1 Hoofweg is sowat 700 m weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Oakdale Open-plan Flatlet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Oakdale Open-plan Flatlet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • John X Merriman-straat 16, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakdale Open-plan Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 1)
Vanaf R400
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John X Merriman-straat 16, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNjNiMGI3LTg1NTQtNDVjYS05MDc1LWU1YTU0MjkxNDY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 16 John X Merriman Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.890819466071 18.633863925934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za