Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OakHaven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OakHaven bied n sakpas goed toegeruste "heat and eat" oornagkamer in die eienaar se privaat woning aan reisigers en besigheidslui. Dit is in 'n stil woonbuurt op dieselfde perseel as die gewilde Dennesig Kothuis. OakHaven is naby die hospitaal, skole, restaurante en winkels. Die kamer is ongelukkig nie geskik vir langer as oornag verblyf vir 2 persone nie.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is n koffiestasie met tuisgebakte beskuit, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en kroegyskassie. Breekware en eetgerei word voorsien asook handdoeke.

Die eenheid het 'n privaat ingang met veilige parkering agter 'n skuifhek wat snags gesluit word. Gratis WiFi en 'n TV met vollle DStv.

OakHaven is op 'n gewilde voetslaan- en bergfietsryroete. Daar is verskeie rotspoele en pragtige fynbos op die roete. Ceres Gholflandgoed is net 1,2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by OakHaven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir OakHaven
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Jaar gelys 5

Ligging

  • Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink OakHaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59995a45b9fd69b7e26730a5eb11953450953b43485fc5165c941d07733314f695002dcc26eea8b2961d084d5fe15c9eb752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.364485 19.300586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem