LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oakland Hills Road | LekkeSlaap
+12

Oakland Hills Road

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland Hills-weg 13, Sunningdale, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oakland Hills Road bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer in ’n privaat huis in Sunningdale. Die perseel is naby ’n hospitaal, winkelsentrums, busroetes, en is sowat 8 minute van die strand af.

Verblyf word in 1 enkelkamer gebied en het toegang tot ’n privaat badkamer. Die kombuis in die huis is toegerus met ’n yskas, oond, stoof, en ’n mikrogolfoond, en die sitarea beskik oor ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n hond op die perseel, ’n ou Jack Russell wat baie lief is vir mense. Die verblyf is ideaal vir langer tydperke. Daar is ’n skoonmaker wat die kamers 1 keer ’n week skoonmaak. Wasgoeddienste en etes is beskikbaar teen ’n ekstra fooi indien dit versoek word.

Bloubergstrand bied verskeie winkelsentrums en die Eden on the Bay promenade is slegs 10 minute weg, wat die tuiste van gewilde restaurante en ander gesinsvriendelike besienswaardighede is. Vir sportliefhebbers is daar verskeie staproetes en tuine rondom Kaapstad wat met die MyCiTi-bus bereik kan word, en Blouberg self is ’n gewilde bestemming vir branderplankryers en vlieërbranderryers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oakland Hills Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oakland Hills-weg 13, Sunningdale, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakland Hills Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakland Hills-weg 13, Sunningdale, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh54RiL9ACEcvF8nwtubh2wicnwxPUOBVI0DEdu7aNM4MEH2Pc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 13 Oakland Hills Road Sunningdale 7443 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -33.799501718065 18.48814085126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!