Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakron @ Patatsfontein Stay

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Oakron @ Patatsfontein Stay
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jamé M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamé M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon getaway!

We truly enjoyed our stay. The service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste wegbreek. Afgesonder en lekker in die natuur.

Mooiste plek en lekker afgesonder in die natuur! Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dillon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic.

We enjoyed the scenic views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We cant wait to go back.

Just as advertised - peaceful, well-stocked and well worth the stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik afgelee met al die nodige geriewe.

Ons het heerlik gebraai en die jacuzzi gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuur omgewing.

Indien jy uit die geraas wil kom van die stad, is dit net die regte plek. Bietjie afgeleë maar dit is die moeite werd. Al wat kortkom, is 'n mikrogolfoond. Sal dit weer wil besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So magical!

Pictures do not do Oakron @ Patatsfontein Stay justice. The views are amazing! The tent was so well-equipped. The service was amazing. I'm not sure who had more fun, me or my dogs. It was such a special experience. We felt like we were all alone on this beautiful mountain. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd om die plekkie te verken. Sal enige dag teruggaan.

Pragtige omgewing en verblyf. Privaat en afgesonder. Baie vriendelike, flinke hulp en terugvoer op vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most tranquil breakaway ever.

My husband and I celebrated our 21st wedding anniversary and his birthday. We were so impressed with how they thought of absolutely everything. It was really cold but the tent was equipped with a gas heater and electric blanket. The hot tub was amazing. We were in it until the sunset. The shower in the tree was awesome. Hot water made the cold air disappear. The location was a bit off-route but Marinke's directions were great. The place was clean and the finishes beautiful. There is absolutely no signal on the farm but the Wi-Fi was great. She also sent a bottle of bubbly to celebrate our occasions. Definitely going on my list to do again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dis heerlik stil en rustig. Marinka is ontsettend behulpsaam, 'n probleem met die induction-plaat is vinnig uitsorteer! Ons sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic views. Recommended for a city getaway!

We loved our stay! We chose to spend the last two days of our honeymoon at Patatsfontein and the remote getaway was just what we needed. Forced to relax, unwind and disconnect. Great customer service from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing two-night stay.

A reasonably equipped kitchen, great bathroom, outside hot tub and a lovely view makes for a great stay. One can also purchase organic eggs, almonds and olive oil produced nearby. The mattress was rather hard and maybe a mattress topper would help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, blissful, relaxing and overall amazing!

The tent was more than accommodating and the addition of the hot tub and outdoor shower made the nights around the fire extra special and unreal. Had an amazing time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking!

It was one of the best places I have been to. Waking up to beautiful views, birds chirping and nothing but the stillness was just what needed. Our stay was absolutely magical. We loved every moment spent there and the host provided outstanding hospitality and was so responsive. Definitely going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely!

We loved everything about it. The furnishings, and the outside amenities. The view from the deck, especially the sunrise. They got it all right. They will certainly see us again. Thanks, Marinke and Conrad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons verblyf was fantasties en kan dit aanbeveel vir enige persoon wat wil wegkom vir 'n aand of twee. Privaat, still, gerieflik en rustig. Lekker produkte te koop wat op die plaas self gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kwaliteit net soos op foto's.

Dit is steeds 'n werkende plaas en dis die enigste luukse tent/akkommodasie. Aanvanklik voel jy op 'n plaas met tipiese plaas geluide, maar sonsak raak tjoepstil en sonsopkoms baie mooi en jy voel weg van die dorp. Enigste ding wat almal raak is beurtkrag en alternatiewe gasgeriewe sal dalk goed wees net vir water kook of ander nodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel, tussen die mooie berge.

Ons het nog nooit so lekker gerus nie! Sal die pragtige plekkie tussen die berge vir enige iemand aanbeveel. Die huis is so goed toegerus met klomp "klein touches" wat dit nog meer spesiaal maak. Conrad en Marienke is so vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse tent met goeie geriewe. Heerlik gerus.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gerus. Die tent is baie goed toegerus en die stilte was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the remoteness and the hot tub. Loved the birds and nature.

I would suggest scrubbing the hot tub from time to time. It felt a bit slimy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakron @ Patatsfontein Stay se terugvoer

Hi Sandy, thank you for your review. It was wonderful hosting you. We apologize for the inconvenience. We sanitize and clean our hot tub after every booking. The anti-fungi treatment on the stone and cement has the tendency to feel that way, due to the tub being in nature and exposed to the elements.

Oakron @ Patatsfontein Stay
Liesl D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek. Ligging was amazing en als puik. Sal definitief weer gaan. 'n Absolute moet.

Absoluut die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizbè V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese glamping.

Perfekte, romantiese wegbreek. Pragtige natuurskoon, gerieflik en privaat. Verblyf in tent is swierig en glansryk. Buitestort en Jacuzzi lieflik. Beveel Oakron @ Patatsfontein Stay sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frits V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Eienaars is baie gasvry. Verblyf is privaat met 'n lieflike uitsig oor die vallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ek en my vrou het by Oakron gebly vir ons wittebrood. Die kommunikasie vanaf Marinke was professioneel en uitstekend. Die grondpad na die verblyf is in 'n baie goeie toestand. Ons was verwelkom by die perseel en alles was aan ons verduidelik. Die plekkie het al ons verwagtinge oortref. Die plek is baie netjies en skoon en het al die fasiliteite wat jy benodig. Jy kan sien hier word moeite ingesit. Die buite stort en jacuzzi is wonderlik met 'n fantasties uitsig vanaf die balkon. Dit is baie privaat en jy kan net afskakel en vergeet was die stadslewe hier. Ons gaan definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoe S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

We had an amazing stay at Patatsfontein. The amenities are great and it's just like in the pictures. It was very relaxing and you can hear all the sounds of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely incredible getaway for 2.

We absolutely loved our stay here, only booked for 1 night during a road trip and wished we'd stayed longer. So secluded and peaceful. Absolute must for a getaway for 2. Only hint of advice would be for a slightly softer mattress, it was very firm. Otherwise, absolutely perfect and well equipped for comfort and self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Oakron is die perfekte plek vir 'n wegbreek en so goed vir die siel! Dit is privaat, rustig en baie netjies. Oakron het ons asems weggeslaan met die luuksheid en gerief en sal ons hopelik gou weer die geleentheid kry om te besoek. Ek sal dit oor en oor aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig & salig.

Baie mooi, netjies en warmbad is 'n wenner. Luuks. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ileen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation and scenery.

Very friendly owners. Would highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taneille R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taneille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

My partner and I stayed here for 2 nights. In that time, the only thing I could possibly complain about is that we didn't stay longer. Everything is absolutely beautiful. I have not felt so refreshed and regenerated after a weekend getaway as I did after staying at Oakron. I can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karsten L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, tranquil, peaceful, amazing star gazing opportunities at night.

They have really catered for everything. Glamping on a whole other level! Heated blankets, fully equipped kitchen, blitz and firewood, coffee grounds, they really did not miss anything. They even pre-heated the hot tub for us knowing we wouldn't have enough time to heat it ourselves since we were only checking in late. They are really great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, privaat en rustig met 'n pragtige uitsig.

Ek en my man het twee dae by Oakron gebly en het dit baie geniet. Die tent is goed toegerus en skoon, dit is rustig en privaat en die uitsig is pragtig. Definitief goed vir die siel. Ons het twee koue aande gehad, maar die gasverwarmer en warmkomberse het baie gehelp. Die WiFi is ook 'n bonus. Die enigste jammerte is dat die water in die warmbad buite nie eintlik warm genoeg geword het om dit te kon geniet nie, ek vermoed dit is a.g.v. die lae temperatuur buite, maar ek dink in die somer sal dit heerlik wees. Ek sal definitief Oakron aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel van die stadslewe. Absoluut puik! Welgedaan Marinke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anniza D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anniza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale verjaarsdag kuier.

Ek en my man het 2 aande oorgebly by Oakron@Patatsfontein. Dit was 'n verjaarsdag bederf vir my. Die hut is baie goed ingerig en als wat mens nodig het. My voorstel sal wees om reeds al jou kosaankopies te doen en dit saam te neem sodat jy daar net kan ontspan en nêrens heen hoef te ry nie, want dit is net so lekker! Ons het heerlik ontspan en Conrad en Marinke was baie behulpsaam met enige navrae. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste van al ons baie wegbreeknaweke.

Baie goed toegeruste tent, met alles wat mens kan nodig kry. Sal dit beslis aanbeveel. Die rustigheid is 'n besliste pluspunt. Well done, Marinke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakron @ Patatsfontein Stay se terugvoer

Baie dankie dat julle Oakron gekies het. Dit was wonderlik om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Oakron @ Patatsfontein Stay
Coreen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het.

Al wat ek kan se is wow. Die plekkie is selfs meer wonderlik in persoon as wat dit op die foto's lyk. Elke ding is so goed uitgedink. Jy het letterlik nie nodig om enige iets saam te bring behalwe wat jy wil eet en klere nie. Marinke en Conrad het aan alles en nog meer gedink. Hulle is so gasvry en vriendelik. Perfek vir 'n romantiese wegbreek, met die bonus van totale privaatheid. 1000% sal dit vir enige iemand aanbeveel, en ons sal virseker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakron @ Patatsfontein Stay se terugvoer

Baie dankie dat julle Oakron @ Patatsfontein Stay gekies het. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Oakron @ Patatsfontein Stay
Sanre L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don’t even know where to start! Marinke, your customer service is out of this world! You have out done yourself! I have never experienced such fantastic customer service!

Photos does not do this amazing place justice, people you need to go and experience this place for yourself! The cleanliness, the professionalism (that goes beyond what a person asks for) is fantastic! I still cannot stop talking about this place. The best experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakron @ Patatsfontein Stay se terugvoer

It was wonderful having you guys stay at Oakron @Patatsfontein Stay. We look forward to seeing you again!

Oakron @ Patatsfontein Stay
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67f17ddecb59a7b577267fc761c9d99b3b098e2dcf00f399b7b23910a5d48bfb691d7a6ccabc3553f4a19c9bdec06eb9f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Off the R318 Patatsfontein Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.641991049409 20.040028095245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem