Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakron @ Patatsfontein Stay

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2023 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg.

Die versteekte glanskamptent skuil onder eeue-oue eikebome en word via trappe bereik wat algehele privaatheid en asemrowende uitsigte verseker. Die oopplan-tent het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar sowel as 'n privaat houtvuur-warmbad.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan of op die dek om die uitsig te bewonder. Hout kan op die plaas gekoop word.

Verskeie aktiwiteite is beskikbaar insluitend stap, draf, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam of gaste kan vrugte pluk gedurende seisoentyd. Saans kan gaste net ontspan en die sterrehemel bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Oakron @ Patatsfontein Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Oakron @ Patatsfontein Stay
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f78d127ad664be35a814be3b8fc528273e57f24adb1dece07d348957148e2c265480bdf6de10e9177f7949b5a0e92cec9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Off the R318 Patatsfontein Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.641991049409 20.040028095245