Oaks Lifestyle Farm & Holiday Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oaks Lifestyle Farm & Holiday Resort is op 'n pragtige plaas in die Byrne-vallei. Die plaas is naby Richmond, 'n dorpie met historiese en natuurlike besienswaardighede.

Verblyf word gebied in standaard-, koning- of koningingrootte-kamers met en suite-badkamers en lieflike uitsigte. Elke kamer het koffie en teemaakgeriewe en van die kamers het ook TV's, lugversorging en yskassies.

Die gastehuis het sitkamers, mooi tuine en stoepe waar gaste kan ontspan. Daar is baie om te doen op die plaas, soos swem, tennis, rolbal, putt-putt, 'n buiteskaakstel en speelplek vir kinders. Daar is selfs 'n kroeg vir volwassenes met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kegelspeltafel.

Besoekpunte in die omtrek sluit Richmond Buiteklub, Richmond Museum, die Atoommuseum en voetslaanroetes in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oaks Lifestyle Farm & Holiday Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 540 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za