Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oars Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Oars Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elizma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Vriendelike diens, netjiese huis. Het al ons drome oortref. Is baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Oars Akkommodasie
Lourens B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons was daar vir 4 nagte en dit was baie lekker gewees. Baie vriendelik ontvang en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie en ons is bly julle het dit geniet. Laat weet maar wanneer julle weerkom kuier.

Oars Akkommodasie
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona D
Gesin met tieners

Lekker gekuier en gebraai. Tuis gevoel.

My ouers het in 'n kamer gebly. Als was skoon en gerieflik. Ek, my man en dogters het in die gesinseenheid gebly. Die toilet en stort is in 'n aparte gebou ('n paar treë se buite stap), maar als was skoon en veilig. Toe ons oor 'n gedaan matras kla, het ons onmiddelik 'n nuwe een ontvang. Goeie waarde en goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met tieners

Gerielike selfsorgakkomodasie in Lüderitz.

Bekostigbare selfsorgakkomodasie, sentraal geleë in Lüderitz. Ruim buitebraai-area. Veilige parkeerplek. Gratis WiFi was goed. Eienaar Heinz is gasvry en altyd behulpsaam met inligting oor Lüderitz asook bespreking van toere. Beslis uitstekende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Lekker om weer ou vriende te ontmoet. Dankie vir julle kuiertjie en bly gesond. Tot volgende keer.

Oars Akkommodasie
Hester D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker oornag verblyfeenheid vir 2 persone.

Ons het aanvanklik gesukkel om iemand in die hande te kry om vir ons toegang tot die perseel te gee. Ek sal graag aanbeveel dat koffiebekers beskikbaar is - die bekers was bietjie oudmodies en klein. Aangesien daar nie 'n opwas wasbak is nie, sal ek voorstel dat die kamer 'gediens' word wanneer meer as een aand bespreek is. Die honde was bietjie ''lastig'' en beweeg in die kamer in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met vriende

Presies gekry wat ons gesoek het, maar ook belowe is. Was heerlik daar.

Het die hele plek vir ons vier gehad. Goed ingerig en gebied wat ons gesoek het. Stilte en rustigheid het bygedra tot ons heerlike rus, weer het selfs saamgespeel. Veilige parkering het 'n groot rol gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Die honde mis julle. Sien julle weer iewers in die toekoms.

Oars Akkommodasie
Clinton B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton B
Gesin met tieners

Ons het Lekker by Oars gebly, ons het meestal getoer na verskillende plekke rondom Luderitz.

Alhoewel Oars se plekkies net een 2-plaatstoof het het ons wel reggekom met ons etes. Sou dalk klein probleem gewees het sou ons nie die kamer gekry het met die 2-plaat in nie. Anders was die eienaars baie behulpsaam en hul gasvryheid uit die boonste rakke. Lekker gemaklike slaapplekke en storte was lekker met goeie waterdruk en warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Julle is welkom, dankie vir julle onderseuning. Tot volgende keer. Groete, Heinz.

Oars Akkommodasie
Alicia J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs na lang pad. Baie tegemoetkomend om ook ons karavaan veilig te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Julle is altyd welkom om weer te kom inloer.

Oars Akkommodasie
Almarie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie D
Gesin met tieners

Waarde vir geld, skoon en netjies met nodige geriewe.

Goeie ligging en eienaar professioneel en hulpvaardig. Alles beskikbaar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Almarie,

Dankie vir julle kuier, en ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Oars Akkommodasie
Dries D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig gehad het vir twee aande.

Daar was alles wat ons nodig gehad het vir net twee aande se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Dit het alle verwagtinge oortref.

Baie dankie, Heinz het uit sy pad gegaan en ons het meer gekry as waarvoor ons gevra en betaal het. Die plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Baie Dankie, hoop julle het julle vakansie veder geniet. Dan sien ons julle weer volgende keer :)

Oars Akkommodasie
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplekkie aan die kus.

'n Heerlike oornagplekkie aan die kus van Luderitz. Heinz jul was baie behulpsaam en vriendelik. Kies Oars as jul wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collin B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, persoonlike diens.

Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak en aanbevelings gemaak van waar om als te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlik gekuier. Baie gasvry en hulpvaardig. Netjies. Sal weer van julle gebruik maak as ons weer daarheen gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Hannelie,
Baie dankie vir julle kuier, julle is altyd wekom by ons. Volgende keer het julle nog die opsie om in ons nuwe gastehuis tuis te gaan, dit sal binne 'n week op LekkeSlaap geplaas word. Groete tot volgende keer.

Oars Akkommodasie
Eddie A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie A
Besigheidsreis

I enjoyed my stay.

It was value for money. Wi-Fi would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Thanks Eddie. Sorry, must have slipped me to give you the password, must be the old age :)

Oars Akkommodasie
Annetjie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaap lekker warm terwyl die koue winde woed!

'n Heerlike afsaalplekkie na 'n lang reis. Alhoewel ons op 'n kampeervakansie was, het ek nie weer kansgesien om in Luderitz se yskoue windtent op te slaan nie. Oars was net die regte plek vir 'n warm bad en 'n heerlike warm stort. Heinz is 'n vriendelike en uiters behulpsame gasheer. Ons het sommer regtig tuisgevoel en sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Dankie julle, julle is altyd wekom.

Oars Akkommodasie
Madeleine M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en perfekte ligging.

Het Oars Akkommodasie baie geniet, regte ligging, netjies en stil. Heinz was 'n perfekte gasheer en baie kennis van die area en sal beslis Oars aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, en vriendelike geselsies. Sien julle beslis weer in die toekoms.

Oars Akkommodasie
Vivie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivie K
Gesin met tieners

Ek sal regtig weer daar gaan bly, dit was goed.

Sal in toekoms weer van die verblyf gebruik maak, regtig vriendelike diens. Het dit absoluut geniet. Beveel dit aan vir enige persoon. Dit is lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oars Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie. Julle was ongelooflik en julle is welkom om terug te kom, enige tyd.

Oars Akkommodasie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 102, Brucken-straat, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe153bcea6eade4159ea91c56ba83ef083a7ed482b969a06b9969eb2ba91061030ab928e9b0e88feaaa12603067773443dc82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Erf 102 Brucken Street 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.649474188327 15.155875123644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem