Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oban Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Oban Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kae Yng O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kae Yng O
Gesin met tieners

Aandete was lekker!

Oban is onder nuwe bestuur. By hierdie plaas omsingel koppieland en koppie-berg, ons gesin het gemaklik gebly, die personeel was oplettend en ons sien uit na toekomstige opknappingsprojekte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig so tusssen die berge.

Etes was ook uitstekend, regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plek - mooiste omgewing sal vir seker weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and very welcoming.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Stephen

Thank you for your lovely feedback. It was wonderful meeting you all and I'm glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Oban regards

Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Burnice J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas

Wonderlike oornagplek. Stil en baie skoon. Asemrowende uitsig op Tandjiesberg. Bestuur was behulpsaam en beskikbaar te alle tye. Personeel was vriendelik. Aandete en ontbyt was heerlik. Die honde het dit net so geniet. Ons sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hello Burnice

Ai, dit maak my hartjie baie bly as ons gaste en hulle 4 pote dit so geniet. Dit was wonderlik om jou te ontmoet en sien uit na jou volgende kuiertjie!

Oban liefde

Thea & die Oban Span

Oban Guest Farm
Michelle N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Besigheidsreis

Stunning, comfortable country charm.

Beautiful old stone farm buildings, friendly host, good home-cooked food. Peaceful with great WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Michelle

Thank you so very much for your lovely feedback. It was so very nice meeting you and I'm glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit!

Warm Oban Regards

Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Louie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B
Enkelreisiger

I have stayed at Oban on quite a few occasions, as I love exploring the awesome region, looking for photo opportunities.

My stays at Oban are always pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Louie

It is always lovely having you visit with us and we appreciate your lovely feedback! I'm so glad you enjoyed your stay and look forward to your next visit with us.

Warm Oban Regards

Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Deon G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Historiese plaas-atmosfeer met boeregasvryheid.

8 km-grondpad was rybaar. Gasvry ontvang. Baie geskiedenis op die plaas. Kon lekker asemhaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Deon

Ons is baie bly dat jy jou kuiertjie geniet het. Ja die berg lug is heerlik vars! Baie dankie vir die mooi terugvoer en ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Oban groete

Thea & die Oban Span

Oban Guest Farm
Hendrik D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afrikaans, vriendlik, netjies, heerlike kos.

Baie vriendelike diens, baie mooi uitsig, plaasdiere, berge. Dit is 'n baie rustige plek om te ontspan en dit is dierevriendlik indien gereël. Die eienaar is baie behulpsaam en sal enige iets doen om seker te maak jy voel tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Hendrik

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te he en die kuier was baie lekker. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Oban liefde

Thea & die Oban Span

Oban Guest Farm
Andre K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Gesin met klein kinders

Great stay.

New owners who are busy upgrading the place, needs work but there is love for the place and people and has huge potential. The owners are great and treat you like family. The location is really out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Andre

Thank you so very much for sharing your lovely thoughts with us! It was an honor hosting y'all and we can't wait for your next visit!

Oban Love

Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Helena V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Gesin met tieners

It was a lovely break away on a quiet guest farm - some peace and quiet from the hustle and bustle of city life.

Oban Historical Guest Farm surprised me - I did a very quick booking and received so much more than what was asked for. Beautiful setting, warm hospitality, clean and neat. The place is in the process of being renovated, and I can see that the owner is putting in a lot of time and effort to make the place neat as a pin. They were flexible in their approach and very accomodating. Breakfast with eggs from the chickens that roam the farm. Just loved being in a quiet and tranquil setting with lovely sunrise and sunsets views to appreciate. Will definately be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Helena

We are so thrilled that you enjoyed your stay with us! It was a hoot having y'all here! I can't wait for your next visit!

Much love

Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Johan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan O
Gesin met tieners

Swak diens, higiëne nie na wense.

Ons kamer het na katuriene geruik. Glasskerwe het in badkamer gelê en na aanmelding is dit steeds nie skoongemaak nie. Eienaars/gashere was nooit beskikbaar nie en moes self sien kom klaar die meeste van die tyd. Verwag flou koffie teen 'n prys en margarine i.p.v. botter. Vlooie op sitkamerbanke en geen koffiemaakfasiliteit vir kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Johan,

We pride ourselves in our 5-star service. I'm perplexed that you smelled cat urine in your room since we do not have any cats. We've had guests staying in the same self-catering unit the previous days and immediately after without complaints. Our rooms are inspected on the departure of guests, as is the industry standard, for breakages that should be billed to a guest's account for replacement items and there had not been any breakages in that unit for over a year. Our rooms are disinfected with a solution that kills everything on contact within 30 seconds, as per industry standards. My staff is also perplexed as to the request for cleaning since none of them received any request.

Upon arrival, I personally greet all my guests, give them a tour of the facilities and inform them exactly where I can be found as I live onsite. As we are a country hotel we, unfortunately, do not have a butler service available to serve guests individually. You had my cell number, and a quick WhatsApp with any complaints would have had me at your room in under a minute.

I also personally attend breakfast and dinner each day to ensure everyone is satisfied with their meals. I also personally served you the drinks you purchased from the shop during dinner. At breakfast, you had no complaints about the filter coffee you were served and the price for our filter coffee is below what most establishments charge. If you needed butter, you were welcome to ask as we always have fresh farm butter at hand. Most guests prefer spreadable butter as it is easier to spread when eating their toast.

As you were staying in one of our self-catering units you were shown the adjacent rondavel that is 5 steps away that has a fully fitted kitchen that includes a coffee station. 90% of our other, non-self-catering units do have coffee stations within the rooms and there is a main coffee station available in the main building as well. Since we do not allow animals in the main building, we immediately shoo them out when they sneak in, I'm unsure where you found the fleas as that area too is disinfected and cleaned each morning and we have never had any complaints to this effect but I will inspect it again.

You are welcome to contact me personally since you do have my contact number for any other concerns.

Kind regards,

Thea and The Oban Team.

Oban Guest Farm
Melissa N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemtowende omgewing met rustigheid wat jou siel voed.

Ons het vreeslik lekker gekuier in die prentjie mooi plaas. Dankie Thea en Jan vir julle gasvryheid, lekker gesels, interessante stories en heerlike kos. Sien julle gou weer. Mooi rustic/historiese verblyf wat rustigheid belowe met die mooiste uitsig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, blom vir jou vreeslike mooi terugvoering. Dit was heeeerlik om met julle te kuier. Ek sien so uit na julle volgende kuiertjie. Geseende Kersfees en mag 2023 vol geluk en vrede vir julle wees. Baie liefde. Thea

Oban Guest Farm
Desire O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desire O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Almal is baie gasvry.

Ons het lekker gebly alhoewel daar geen WiFi of sein in die huise buite die gastehuis is nie. Die kamer se matte was ook nat en nie 'n aangename reuk gehad nie. Die yskas werk maar jy moet die deur toe hou met iets soos 'n stoel of so. Dis baie rustig en mooi en soos ek sê ons het wel lekker geslaap en geëet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Desire,
Baie dankie vir jou insigte.
Soos ek verduidelik het vorige gaste die een badkamer met die bad gevloed en met die reen is dit ongelooflik moeilik om dit droog te kry. Ons het al die matte in die badkamer uitgehaal in Joe's en dit vervang met teels. Die yskas was ook beskadig deur 'n groep wat hier geboek was by die vorige eienaar en ons is in die proses om hom te vervang. Gelukkig is dit net die vries gedeelte wat beskadig is maar die boonste gedeelte maak mooi toe. Ek is bly julle het 'n rustige nag gehad en dat julle lekker geeet het. Ons sien uit na julle volgende kuier sodat julle kan sien hoeveel verbetering daar is.
Oban groete,

Thea & Oban Span

Oban Guest Farm
Louie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B
Enkelreisiger

Country hospitality.

As a nature photographer, I regularly stay at Oban Guest Farm. The rooms are neat and clean, the food is good, and the scenery in the immediate area is awesome. I will be back again for sure. Thanks Thea and Steven for another great stay!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Howdy Louie,
Thank you so very much for sharing your lovely thoughts with us.
We love your visits, and we're looking forward to the next one.
Much love,
Thea & The Oban Team

Oban Guest Farm
Gerhard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier en gerus.

'n Pragtige plaas om te rus na 'n lang pad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Gerhard, baie dankie vir jou resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het lekker gekuier en hoop on julle sommer weer gou the sien.
Oban groete,
Thea en Woelwaters

Oban Guest Farm
Riette A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaaswegbreek.

Lekker plaasatmosfeer, rustig en stil. Lekker kos geëet. Oulike geskiedenis van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Riette,

Thank you so much for sharing your thoughts and we are so glad you enjoyed your stay with us. It was super meeting you all and thankfully we have had a wonderful shower of rain.

Kind regards.

Kim and Team

Oban Guest Farm
Louie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B
Enkelreisiger

Great stay, thank you Kim, Madgeley and Steven!

Friendly and hospitable management, great food, comfortable rooms, I was very happy with everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Louie,

Thank you for those words of encouragement and it was truly good to meet you and trust you got many snapshots to look back at to remind yourself of this trip. Looking forward to seeing you again in the future, but for now, keep those photos rolling.

From us all at Oban, thank you.

Oban Guest Farm
Susan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

Amazing.

Mooiste plek en vriendelike mense. Kom beslis weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Ai baie, baie dankie vir daardire mooi gedagtes en ons is so bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te sien. Dis altyd vir ons heerlik om te hoor van on gaste en te hoor dat ons dit reggekry om julle te bederf.

Ons is altyd besig om dinge te verbeter en om te weet dit raak julle aan is net 'n groot pesier.

Baie, baie dankie vir die mooi woorde.

Oban Guest Farm
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Vriendelike diens en gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hi Susan,

Baie dankie vir die mooi woorde en so bly julle het dit geniet hier by ons, ons sien uit om julle weer te sien.

Groete van ons almal.

Kim

Oban Guest Farm
Melissa N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Rus vir jou siel. Ons het Oban Guest as oornag-akkommodasie gebruik op pad terug van Natal en is so spyt ons het nie langer gebly nie. Die uitsig is ongelooflik. Mens word sommer rustig. Die aandete en ontbyt was heerlik. Die eenheid is baie mooi, ruim en ongelooflik netjies. Die tuin was ook goed omhein om ons twee dierekinders veilig te hou. Kim baie dankie vir jou en die ander personeel se vriendelike ontvangs en bederf. Ons het ons ons kuiertjie vreeslik geniet. Volgende keer bespreek ons sommer baie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en ons het dit regtig geniet om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer te sien. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou gedagtes te deel.
'n Geseende jaar vir julle as familie word julle toegewens.
Baie dankie, ek sal met ons staf deel.

Oban Guest Farm
Elizabeth E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth E
Enkelreisiger

Pragtige plekkie in die berge.

Ideaal geleë vir oornag-slaapplek, ontbyt was lekker met uitstekende gasvryheid. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hello Elsabe,
Baie dankie vir die mooi revue. Dit is altyd lekker om te hoor as mense hulle kuiertjie hier geniet het. Ons sien uit om jou weer eendag te sien.
Baie dankie.
Kim en staf.

Oban Guest Farm
Elmari D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang, voorsien in al ons behoeftes en versoeke.

Het uit hul pad gegaan om 'n vroeë vertrek die oggend baie gerieflik te maak. Innemende eienaars en mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Liewe Elmari en familie,

Baie dankie vir die mooi woorde en ons is so bly julle het julle tydjie hier saam met ons geniet. Ons sien uit om julle weer te sien as julle weereens eendag hier verbygaan.

Groete en 'n geseënde naweek word julle toegewens.

Kim en Madge.

Oban Guest Farm
Naas V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring.

Kamer net vir slaap en stort. Kon egter koffie en tee in afsonderlike vertrek kry met 'n lekker groot sitkamer met heerlike kaggel om te ontspan. Die aandete en ontbyt was uitstekend en die gasvryheid met die eienaars aan die voorpunt onverbeterlik. Die ander voordele het dus meer as vergoed vir die slaapvertrek wat netjies maar nie van die beste was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelaide S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adelaide S
Gesin met klein kinders

Rustig, vreedsaam en vriendelike plek.

Lekker plaasatmosfeer. Plat op die aarde mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oban Guest Farm se terugvoer

Hello Adelaide,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Wees verseker ons streef daarna om altyd ons diens te verbeter en ons gaste behulpsaam te wees.

Kom kuier gerus weer saam met ons hier op die plaas.

Groete.

Kim, Madgeley en Steven
se

Oban Guest Farm
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919e16b32b8d44b911a196dff5e52c54a8917fed738b8f57390b08bfad40c41f4a97c21060931ff880b5d31584b5aa3272c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem