Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obelix Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Obelix Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sonya O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Netjiese, veilige verblyf in Luderitz.

Ons was 'n groep mense, so ons het 4 kamers gehad. Almal was netjies en skoon, beddens was gemaklik. Die personeel is baie vriendelik, die WiFi het gewerk, en ons het selfs ons wasgoed laat was (en dit baie mooi gewas, gestryk en opgevou terug in elke kamer gekry). Dit was nie eens duur nie. Die sekuriteit is goed, parkering is effens van 'n probleem as daar baie kamers is wat vol is, maar ons en die waentjies het ingepas. Die ontbyt was baie lekker en genoeg met 'n verskeidenheid sappe, tee en koffie. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel, veral in Februarie, want die wind het ons weg gewaai, so ons almal was baie bly dat ons nie gekamp het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Dear Sonya, it was a pleasure having you all as guests. Thank you so much that you have chosen Obelix and a huge thank you for your beautiful review, we appreciate it! Hope to see you again in the future. Greetings from a windy Lüderitz... Elizabeth

Obelix Guest House
Franco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L
Enkelreisiger

Lekker en sal weer besoek.

Ja, dit was baie lekker. Net die stort was 'n bietjie koel die eerste oggend, maar net die eerste oggend daarna was dit warm vir die res van my verblyf. Die oggendetes was uit die boonste rakke en het dit terdeë geniet. Die ontvangsdame was baie behulpsaam met haar kennis van besienswaardighede en het selfs vir my 'n bootreis na Halifax-eiland bespreek. Vyf sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie dae in Luderitz.

Ek het Kolmanskop besoek, Diaz punt besoek en die museum besoek. Daar is pragtige argitektuur en interessante restaurante met onverwags heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G
Saam met vriende

Koue stort en geen restaurant.

Die kamer het nie warm water gehad nie. Die restaurant was nie oop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z
Saam met vriende

Netjiese gastehuis.

Netjiese gastehuis, goed geleë in Luderitz en baie lekker ontbyt. Ongelukkig werk die WiFi nie en parkering is 'n groot probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Gesin met tieners

Fantasties gewees.

Veilige parkering. Sekuriteit beskikbaar. Lekker kos. Lekker stil geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies.

Staf is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel. Sal vir seker kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Gesin met tieners

Vriendelike en behulpsame diens. Tot as mens laat aandete bestel.

Voldoen aan al ons behoeftes. Die plek word baie goed bestuur, mens kan dit sien. Etes was smaakvol, kamer was skoon, alles nes gesê. Ons het in 'n kamer geslaap wat ook rystoelvriendelik was (iets wat mens min sien).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang en alles was in plek.

Baie netjies. Ons is hartlik ontvang en persoonlike aandag met etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons is bly jy het ons netjies gevind, en dat julle hartlik verwelkom is.
Ons streef om persoonlike aandag met etes te gee.

Groete
Brenda

Obelix Guest House
Chantel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Pragtige skoon en netjiese kamers.

Dankie vir julle goeie diens en julle skoon en netjiese kamers. Julle het ons kuier onvergeetlik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gys A
Saam met vriende

Baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Puik ligging.

Die enigste kommentaar wat ek het, die beddens kan doen met 'n upgrade. verder puik. Heerlike ontbyt en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met tieners

Good solid place to stay - value for money and safe.

Obelix is standard, but comfortable place to stay. Safety is good and the breakfast is excellent. The restaurant is a nice place to relax (good food) and we enjoyed braaing there. The staff are friendly and very helpful. The beds are somewhat uncomfortable (hard) as my main point for improvement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met tieners

Functional and clean.

We enjoyed our stay. The breakfast is excellent and we could use the restaurant to braai! Staff is friendly and helpful. Wi-fi works well and our stay was hassle free. The beds were a bit hard, but we managed to sleep well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Goeie More
Baie dankie vir pragtige terugvoering. Ons streef daarna om die beste diens moontlik te gee. Jull was wonderlike gaste.
Groete,
Brenda

Obelix Guest House
Chris F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is onder standaard. Te min parkeerplek. Etes was goed.

Dit wil voorkom of 'n groot persentasie van gaste regeringsamptenare is wat waarskynlik nie 'n keuse het van waar hulle mag bly nie. Die standaard van die kamers regverdig nie die prys daarvan nie. Die ontvangsdame was nie hulpvaardig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Goeie Middag,

Ek vra vreeslik om verskoning dat u die verblyf so ervaar het, en ek waardeer dit, dan weet ek waaraan ek nog moet aandag gee.

Groete,
Brenda

Obelix Guest House
Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parkering 'n groot probleem.

Genoeg parkering per eenheid maar karavane en waentjies neem van die parkering op en daarom moet voertuie in die straat slaap. Dit het geen impak gemaak toe ons dit aanmeld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Goeie Middag,

Ek vra om verskoning oor die parkering. Die rede hiervoor was dat die gaste wat sou kamp, het nie gekamp nie, weens die wind. Toe neem die karavane al die parkeer areas oor.

Dankie dat u dit met my gedeel het, nou sal ek 'n ander plan maak as daar weer so 'n situasie moet ontstaan.

Groete,
Brenda

Obelix Guest House
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Die plek is baie maklik om te kry en die ontvangs, kamers en resturant is baie netjies. Parkering is reg voor jou kamer al is die spasie effens beperk. Etes is heerlik en die diens goed. Ons het ons 2 dae baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die review ons waardeer dit.
Ons is bly dat u Obelix gekies het, hoop ons sien julle weer.

Groete,
Obelix Span

Obelix Guest House
Christo D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en maklik om te kry.

Jou voertuig is veilig. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Beste Christo,

Baie dankie vir die resensie, hoop om u weer te sien.

Groete,
Nathalie

Obelix Guest House
Ria B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B

Die beste gastehuis waar ek nog gebly het!

Dit was 'n besondere plek om te bly. Die ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Baie skoon kamers. Ons het vroeg die oggend vertrek en tot ons verbasing het hulle vir ons padkos vir ontbyt gemaak. Die restaurant se kos is smaaklik en baie goed voorberei. Sal definitief weer daar gaan bly. Julle kan vir die personeel 'n pluimpie gee - baie bekwaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Obelix Guest House se terugvoer

Beste Maria,

Baie dankie dat u Obelix geskies het en baie dankie ook vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie.

Hoop julle kom maak gou weer 'n draai.

Groete,
Nathalie

Obelix Guest House
Marilia P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marilia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Baie lekker plekkie met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis A
Saam met vriende

Gemaklik.

Goed geleë en gemaklike verblyf. My kamer het egter een noodsaaklikheid gekort, naamlik 'n leeslamp of bedlamp. Dit is onvergeeflik dat teen hierdie prys die kamer so 'n basiese noodsaaklikheid kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Slegs vir oorslaap.

Ander verblyf in Luderitz was reeds vol bespreek en Obelix was die laaste keuse. Netjies, skoon, slegs vir oorslaap. Die ontbyt was egter 'n heel ander ervaring. Die eetplek was lieflik en aanskoulik. Die verpersoonliking van sitplekke is nuut en het waardeer. Die personeel in die eetplek was wonderlik en die kos heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie behulpsame personeel. Kamer en eetplek baie skoon en netjies. Kos en ontbyt smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcsCLZ3DcRw82DqzVIP1JTDixj9cmfOrJvcpiFf5kXQIPFdfohC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Old Bay Road Namibia 0000 Karas 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.651179271729 15.155720114708