LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocaso | LekkeSlaap
+17

Ocaso

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmont 702, Solomonsweg 6, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 525 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocaso is in Seepunt en is ’n drieslaapkamerwoonstel met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel se sentrale ligging maak dit die ideale basis vanwaar gaste die stad se vernaamste besienswaardighede kan verken.

Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die derde aparte badkamer het 'n stort en bad. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het uitstekende toerusting insluitend ’n koffiemasjien, yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het ’n gemaklike hoekbank en ’n platskerm-TV met DStv en ’n DVD-speler.

Die eetarea is tussen die leefarea en kombuis en het etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die leefarea lei na ’n balkon met ’n buite-etenstafel. Die woonstel het ook gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocaso sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Fairmont 702, Solomonsweg 6, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 525
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmont 702, Solomonsweg 6, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgIzic2ghLAmTILlNFRVFXRP65eR6pejWGBvlNTvCDgSsyMMdgV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 525  per nag (plek vir 6) 702 Fairmont, 6 Solomon Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.921975952205 18.380511850119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!