Ocean Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Beach House is in Jeffreysbaai, 'n kusdorpie in die Oos-Kaap.

Verblyf word in 3 kamers met gemeenskaplike selfsorggeriewe en 1 basiese selfsorg-eenheid gebied. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie, naweekwegbreek, 'n romantiese vakansie of klein konferensies.

Die kamers front almal na die see en is op die eerste verdieping. Dit lei na 'n groot dek met 'n uitsig oor die see waar gaste etes of koffie kan geniet.

Al die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Daar is 'n ruim oopplankombuis en 2 eetareas op die grondverdieping. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea lei na die stoep en 'n grasperk.

Doendinge in die area sluit branderplankry, swem, kanovaart, visvang, perdry, gholfspeel, diepseehengel en snorkel in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za