Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray Park-weg 237, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff.

Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Ons het ook 'n dagbed in die sitkamer. Dit bied gerieflike akkommodasie vir 5 volwassenes. Jy het 'n pragtige see-uitsig van die hoofslaapkamer af, oopplan-kombuis en -sitkamer. Daar is ‘n aparte, moderne badkamer wat slegs beskik oor 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met alle kombuisgereedskap, toebehore en wasmasjien. Dit het 'n platskerm-TV met verskeie DStv-kanale om van te kies. Die kersie op die koek is die balkon wat oor die Indiese Oseaan kyk en as jy gelukkig is kan jy walvisse van hier af bekyk.

Die eenheid bied totale privaatheid aan die besoeker met sy eie ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Badhanddoeke en linne word voorsien maar strandhanddoeke word nie voorsien nie.

Die Garden Cottage en Cottage is lieflike, oopplan-, selfsorg-eenhede wat gerieflike selfsorg-akkommodasie vir paartjie wat deel bied. Hierdie eenhede het lieflike uitsigte oor die see met ‘n snoesige braai-area. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met al die noodsaaklike kombuisware en toebehore. Die eenhede het elkeen ‘n en suite-badkamer. Dit het 'n platskerm-TV met verskeie DStv-kanale om van te kies. Daar is ook 'n wasmasjien in hierdie eenhede en al die ander geriewe soos genoem is van toepassing. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die eenhede het lugversorging.

Die baie gewilde Anstey’s Strand is slegs 3 km weg. Daar is twee inkopiesentrums in 'n omtrek van 3 km met verskeie restaurante en wegneemete-restaurante en aflewerdienste, om aan al jou daaglikse behoeftes te voorsien. Ocean Blue se ligging is ook ideaal vir sakelui: net 40 km vanaf die internasionale lughawe, 14 km van Durban se SSG en 3 km vanaf The Bluff Country Club af. Ons beveel eie vervoer aan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Ocean Blue Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gray Park-weg 237, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Blue Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray Park-weg 237, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f41bb2e53478a539b57cb3fc5b66dc13826fa0f10e4355cf6e35bfc537a3a15e7fbe44dda5dd57b9907eafafb4f429659a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 237 Gray Park Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.94039220631 31.002776920795