Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Breeze bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf vir gesinne in 'n veilige drieslaapkamer-dubbelverdiepinghuis, net 100 m van die see af. Dis lekker naby die hoofstrand en minder as 8 km van die Wild Coast Sun en die Beaver Creek Koffielandgoed af.

Die huis is in 'n privaat tuin met 'n groot swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, een met 4 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer bo wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Albei slaapkamers lei na 'n vollengte-balkon met pragtige uitsigte oor die see. Op die onderste verdieping is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en stapelbeddens, nog 'n volle badkamer, 'n ruim oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisarea. Die sitarea lei na 'n veranda met uitsigte oor die swembad en braai-area. Hier is ook see-uitsigte.

Die sitarea het volle DStv en gaste het gratis WiFi en gratis toegang tot die gesondheidsentrum, 'n volle toegeruste gimnasium is binne stapafstand. Die kombuis het beide gas en elektriese kookblad, 'n elektriese oond, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel. Alle eetgerei, breekware, glasware, potte en panne word voorsien. Daar is ook ekstra watervoorsiening in geval van 'n noodgeval.

Die eienaar woon op die perseel in 'n omheinde area, apart van die hoofhuis en tuin.

Banke, winkels, kroeë, restaurante en 'n supermark is naby die huis. Hier is wonderlike visvangplek, bv. Splash Rock, 'n bekende visvangplek net 400 m weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Breeze sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Ocean Breeze
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXpkXFb1f8pi6z78iFqI82DOCuRXqLxVxbe2F75MGwh2pdt2UE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Lot 181 Gloucester Road Corner of Harrow Road 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.052078764931 30.227656181545