Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Ocean Breeze
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Liesl T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Gesin met tieners

Sal verseker weer daar bly.

Die verblyf was uitstekend. Alles soos op fotos. Alles beskikbaar wat jy mag nodig kry. Eienaars heeltyd in kontak met loadshedding skedule en advies oor paaie en gebeure in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Liesl, ons hoop om julle weer binnekort te huisves.

Ocean Breeze
Paul B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Chilled, relaxed and a good time.

Ocean Breeze was well worth it, a relaxed, stress-free weekend was had by all. The accommodation was clean and had everything we needed from facilities to wifi to DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for this feedback Paul, you were great guests. We look forward to hosting you in the future.

Ocean Breeze
Mzwandile B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mzwandile B
Gesin met klein kinders

Cleaning is the only missing point.

Wonderful host, always available if you need them. House is beautiful and bedrooms except the living area that needs some attention. There are only two lows, living area cleanliness. Lovely house next to everything you need in the area. I can recommend to any family if the two issues are addressed. Host update you on loadshedding schedule as well as water problems. Just make use of housekeeping services. You have a nice, beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you Mr Botomane. We appreciate your feedback and will address the areas of concern. You are welcome to visit again.

Ocean Breeze
Yolanda A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Wonderlike plek om te gaan rus, daar is genoeg spasie vir 'n groot familie. Als wat jy nodig het is daar vir jou. 'n Groot swembad, 'n groot braai-area is ook daar. Winkels is baie naby aan jou en jy hoef nie ver te ry nie. Ocean Breeze is 'n wonderlike plek vir 'n vakansie, die omheining was wonderlike vir ons honde en die privaat groot erf waar hul kon lekker rondhardloop. Op die boonste stoep kan jy lekker sit en na die see kyk en luister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Yolanda, ons waardeer jou terugvoer.
Dit is baie belangrik vir ons dat ons gaste kan ontspan en hul vakansie geniet.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Ocean Breeze
Wayne F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wayne F
Gesin met tieners

Overpriced for what you get.

Ocean Breeze looks great from the outside. It's when you walk inside that things take a nasty turn: couches are ripped and patched with material. Horribly painted walls. Laminated windows need replacing. A rather odd sign that spells out the rules in bold lettering, which we found distasteful. Terrible bedding that never gets replaced. No towels provided. Not enough toilet rolls provided. Aging blinds that kept falling apart. Fridges that leaked upon arrival. Toilet upstairs leaking. Bathrooms stank of industrial grade sanitizing blocks. Fan in main bedroom not working. General maintenance is lacking and we did not feel safe here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

We are saddened by this review as we want our guests to enjoy their stay in our home. We will be looking into the concerns expressed by the guests.

Ocean Breeze
Jacobus W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus W
Gesin met klein kinders

Baie lekker huis naby see.

Lekker huis naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you, Jacobus, for the great review. We look forward to hosting you and your family again and are thankful that you enjoyed your holiday. Kind regards, Leigh and Ron.

Ocean Breeze
Winston N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winston N
Gesin met klein kinders

Good.

Neat, tidy, good for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your rating of Ocean Breeze, we look forward to hosting you and your family again.
Kind regards,
Leigh and Ron

Ocean Breeze
Samke M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samke M
Saam met vriende

Peaceful place to be.

The place was quite peaceful, everything was perfect, we had a blast, had no complains at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you Samke, we are very pleased you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you again.

Ocean Breeze
Driekie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Driekie S

Fantastiese plek, heerlik gekuier.

Aangenaam verras deur ruimheid, uitsig, opset. Foto's wat advertensie plaas laat nie reg aan die plek geskied nie. Sal definitief weer van die vakansiehuis gebruik maak in die toekoms. Die fasiliteit van die gym was 'n aangename byvoordeel, daar was toe soms tot 2 keer gegym 'n dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze se terugvoer

Baie danke Driekie, ons waardeer die gawe woorde en sien uit na die familie se volgende besoek en wens die hele familie 'n voorspoedige nuwe jaar. Beste groete, Leigh Wastie

Ocean Breeze
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXpkXFb1f8pi6z78iFqI82DOCuRXqLxVxbe2F75MGwh2pdt2UE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Lot 181 Gloucester Road Corner of Harrow Road 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.052078764931 30.227656181545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem