Ocean Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Ocean Breeze in Mosselbaai bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, 3 km vanaf die gewilde Punt area met eetplekke, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële erf geleë en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n sitarea met gemaklike stoele.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel is in 'n veilige omgewing.

Die woonstel is 1,6 km vanaf Santosstrand, 1 km vanaf Mosselbaai-gholfbaan, 4 km vanaf Pinnacle Point-gholfbaan, 4,9 km vanaf Diaz strand, 17,7 km vanaf Botlierskop Wildreservaat en loopafstand vanaf die asemrowende St Blaize-voetslaanroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Ocean Breeze sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R420 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]