by Dolphin View | LekkeSlaap
+27

Dolphin View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisebstraat 430, Dolphin View, Langstrand Uitgang 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dolphin View is 'n pragtige seefront-selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin View-kompleks in Langstrand langs die Namibiese kus tussen Swakopmund en Walvisbaai.

Die woonstel is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek en daar is 'n sondek waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Die eenheid is net 2 minute se stap van die Atlantiese Oseaan af. Dit is in dieselfde buurt as The Burning Shore en Long Beach Restaurant, 'n vulstasie, 'n getypoel en speelarea vir kinders.

Dolphin View het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n eetstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Dolphin View
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kuisebstraat 430, Dolphin View, Langstrand Uitgang 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuisebstraat 430, Dolphin View, Langstrand Uitgang 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690a5a473b8c72f3e788ab31503d48e0d214275d49897d8d4ab52d13744c8de9853bdb3492f7eff5ab78872a43c863bfc220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 430 Kuiseb Street Dolphin View, Langstrand Ext 2 0000 Erongo 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -22.816248927982 14.543498127451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem