Ocean Breeze 305

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Breeze 305 is in die Strand, 'n lieflike kusdorpie in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge in die Wes-Kaap. Dié woonstel is in die Ocean Breeze Hotel se gebou en bied besoekers die geleentheid om selfsorgverblyf saam met gemeenskaplike hotelgeriewe te geniet.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuisie en slaaparea wat gekombineer is. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

'n Bespreking by Ocean Breeze 305 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Breeze 305 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R769 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]