Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze No. 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kansellasies:
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Besprekings vir studentegroepe, ramparty, henneparty, sosiale partytjies of visvanggroepe word nie aanvaar nie, aangesien ons net vir gesinne en paartjies geskik is. Geen geraas sal tussen 20:00 en 06:00 geduld word nie. Indien die reëls nie nagekom word nie, sal die breekskadedeposito verbeur word, sowel as enige ekstra koste wat nie by die breekskadedeposito ingesluit is nie. Enige gaste wat in oortreding is van die terme en voorwaardes, of wat hulle skuldig maak aan enige klagtes ten opsigte van beskadiging en rusverstoring, sal gerapporteer word en verbeur ook die terugbetaling van die breekskade deposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a717b146988001a61ddb87ac2d190d7dbfacc21faabd57cc363c5d29c080f5f551cb122c7a21f3ee3dd6b6f22998f06bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 36 Forest Road Margate North Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.85612926164 30.37721067667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem