LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Gardens 10 | LekkeSlaap
+15

Ocean Gardens 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R530 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Ocean Gardens 10 is 'n lieflike selfsorg-verblyf met 'n see-uitsig in Ramsgate, Margate.

Die woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n gemaklike dubbelbed. Die eenheid het 2 badkamers en een van die badkamers het 'n bad, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Al die areas het plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n slaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale. Gaste is meer as welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6 waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea lei na 'n lieflike balkon met 'n ongelooflike see-uitsig. Die kompleks bied 'n toesluitmotorhuis, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die kompleks is 120 m van Ramsgate se hoofstrand af en naby die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Gardens 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ocean Gardens 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bidstone-weg, Ramsgate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Gardens 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc443c0d53a4394ef5c045383b8577fedada31ec33a62066d7455719f7d60b8bf74a5a24257becaa0009af7b4f87860fcf00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530  per nag(plek vir 5) 2 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.887007412282 30.351250591658
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!