Ocean Gaze Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Gaze bied gerieflike B&B-verblyf in 'n opgeknapte huis. Dié moderne huis het uitsigte oor Ramsgate se strand en strandmeer. Die omgewing is vreedsaam, tog lekker naby winkels en restaurante.

Ons het 4 ruim dubbelkamers wat smaakvol versier is. Al die kamers het uitsigte oor die see en maak oop op stoepe of balkonne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n koninggrootte-bed met luukse linne, en is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, TV met volledige DStv, en WiFi.

Ontwaak soggens met die son wat luisterryk opkom oor die Indiese Oseaan, en sit aan vir 'n heerlike ontbyt in die eetkamer. Ons bedien 'n vegetariese ontbyt met vrugte, ontbytgraan, jogurt, roosterbrood en konfyt, en 'n warm ontbyt. Koepons is ook beskikbaar vir ontbyt by die Waffle House wat net 'n entjie van Ocean Gaze af is.

Gaste kan luilekker ontspan op die swembad-dek of afstap na Ramsgate se pragtige strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Gaze Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]