Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maxwell-laan 183, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Ocean Haven is in Ocean View, Bluff en bied verblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf word aan tot 14 gaste in die hoofhuis met 6 slaapkamers, ’n aparte woonstel met 1 slaapkamer, sowel as ’n aparte kamer gebied. In die hoofhuis het die hoofslaapkamer ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n stapelbed en 1 enkelbed. Die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is ’n aparte badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak, sowel as ’n gastetoilet. Al die kamers het lugversorging.

Die aparte kamer het ’n waaier, sowel as ’n dubbelbed en badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gerieflike banke en daar is ’n eetarea met genoeg sitplekke waar gaste saam etes kan geniet. Daar is komplimentêre WiFi.

Die hoofhuis lei na ’n houtdek wat pragtige uitsigte oor die see bied.

Die woonstel het ’n dubbelbed in die kamer en 1 enkelbed in die sitarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Aan die voorkant van die huis is daar ’n dubbelmotorhuis en agter is daar ’n swembad en ’n tuin met ’n helling.

The Bluff-gholfbaan is binne maklike bereik.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Haven sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Ocean Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Maxwell-laan 183, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maxwell-laan 183, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7e12de2cfcaf650f71293269c01afa8d4f11afdeb66c618daf7803d7398725d904cfbf6a6b551061f3a16c8d9ed6f543dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 14 mense 10 5 1 5 183 Maxwell Avenue Ocean View, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.9168313 31.0225345