Bloubergstrand Akkommodasie by Ocean Mist 101 | LekkeSlaap
+20

Ocean Mist 101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Mist 101, Hang Ten Drive, Big Bay, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Mist 101 is 'n dinamiese tweeslaapkamerwoonstel is ideaal in die Ocean Mist-woonstelblok langs die Big Bay Beach Resort geleë waar jy jou gate uit sal geniet. Die oord staan bekend as 'n ongelooflike branderplankrystrand en bied die ideale weerstoestande vir vlieërbranderry en seilplankry.

Die woonstel het 2 kamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort; die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, oond, stoof en strykgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n sitkamer met groot vensters, 'n gas-vuurmaakplek, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en kroeë waar jy 'n skemerkelkie of 'n eg Suid-Afrikaanse maaltyd kan geniet, en loopafstand hiervandaan. Hierdie woonstel is daarom ideaal geleë vir 'n besoek aan die Weskus. Let daarop dat daar nie parkeerplek binne die kompleks is nie, maar gaste kan in die straat parkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Mist 101 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Ocean Mist 101
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Ocean Mist 101, Hang Ten Drive, Big Bay, 7440, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Mist 101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Mist 101, Hang Ten Drive, Big Bay, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZGQ3OGM3LTFmNzAtNGI0MS05YjgwLTE1ZjBlNjZlMzIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Hang Ten Drive Big Bay 7440 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.792208 18.45782
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za