LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Sunset Cottage | LekkeSlaap
+10

Ocean Sunset Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grand Bahama-rylaan 17, Capri Village, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken.

Die gemeubileerde woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplankombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, en 'n ketel. Die leefarea langsaan het 'n rusbank en 'n TV.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel en daar 'n aangewese enkelmotorhuis vir 1 voertuig. Die gashere sal beskikbaar wees om enige vrae te beantwoord en reiswenke vir daguitstappies en die hele wegbreek te deel.

Ocean Sunset Cottage is ideaal geleë, net 'n klein entjie se ry van die hoofbesienswaardighede, soos Kaappunt Wildreservaat, Chapmans Piek-rylaan en Houtbaai af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Sunset Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grand Bahama-rylaan 17, Capri Village, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grand Bahama-rylaan 17, Capri Village, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06tm4EvKeHwa5hoOOwZxklAXw8s0PvHf00yokdSRXCL8gY62Fk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 3) 17 Grand Bahama Drive Capri Village 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 11:00 -34.13668 18.39092
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!