Ocean Tides
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Kini Bay Sweep Road, Kini Bay Village, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ocean Tides is 'n losstaande-eenheid op die eienaars se perseel in Kinibaai, 'n pragtige kusdorpie 25 km buite Port Elizabeth. Dit is op Algoabaai se kuslyn geleë, 'n area met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area.
Die Sonskynkus bied Blouvlagstrande, geskiedkundige geboue, natuurlike besienswaardighede en verskeie watersportgeleenthede.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Tides sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 11B Kini Bay Sweep Road, Kini Bay Village, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Clarendon Marine Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11B Kini Bay Sweep Road, Kini Bay Village, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom