Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ocean Two 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat steeds naby aan verskeie doendinge is.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die res van die kamers beskik oor 3 enkelbeddens en 'n stel stapelbeddens. Die kombuis en eetarea is oopplan en die kombuis is toegerus met geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware, eetgerei en ander toebehore te stoor.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Die sitkamerarea het skuifdeure wat uitloop na die patio met 'n Weber en uitsigte oor die strand en die see.

Daar is 'n swembad beskikbaar aan die agterkant van die gebou. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Ocean Two 12 is naby aan restaurante, winkels en verskeie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Two 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Ocean Two 12
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Two 12, Beach E-boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMWM0NTNiLTk4YjItNDZiMC1hNWFlLTc4Y2VhZTc4MGRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 Ocean Two 12 Beach E blvd 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158108957596 22.109014987636