Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Valley View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Gxarha (Morganbaai). Daar is pragtige uitsigte op die see, vallei, bosse en berghange en dis binne stapafstand van die see af. Ocean Valley View is ideaal vir 'n maksimum van 8 volwassenes en 2 kinders.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 'n ruim oopplan-area op die onderste vloer wat na 'n groot houtdek-terras lei. Op hierdie vlak is daar 'n gaste-toilet, en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, en 'n wasmasjien. Die drie dubbelslaapkamers het elk hul eie balkon waar jy kan ontspan en die uitsig geniet. Die voorportaal- en eetkamerareas het ook see-uitsigte.

Die hoofslaapkamer (koninggrootte-bed) is en suite toegerus met 'n groot ovaal bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer 4 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamer deel 'n aparte badkamer met stort.

Alle beddegoed word voorsien. Gaste word versoek om hul eie handdoeke te bring. Satelliet-TV ontvangs is beskikbaar maar jy moet jou eie DStv-slimkaart en -dekodeerder bring.

Die prentjiemooi dorpie Gxarha (Morganbaai) is 'n ideale plek vir 'n familie of klein groep reg op die Wildekus se drumpel. Die bergtop-staproete na Dubbelmond is 'n moet en ywerige stappers kan vanaf die reservaat langs die strand na Beadstrand en Haga Haga stap.

Die baie aktiwiteite wat in die omgewing beskikbaar is sluit in: Visvang, staproetes, verskeie strandaktiwiteite, perdryroetes, fietsry en bergfietsry, seilplankry, branderplankry, swem, voëlkyk, walvis- en dolfynbesigtiging en kusrotsklim.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Valley View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Ocean Valley View
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Valley View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b96796dae6f466d2d9a901bdc8a7d06a97afb73b5549e29bdb7369af4736f42b1a5b69a65d104a4f80d5aebe17c18ba775c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 472 Chestnut Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.709690283439 28.337323665619