LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View | LekkeSlaap
+37

Ocean View

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 76, Siesta 20, Shakas Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean View is 'n ruim selfsorgwoonstel in Shakas Rock, met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea spog met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Groot stoep wat 'n uitsig oor die see het, is ideaal vir buite kuier. Geniet die buite-swembad op die landgoed, of stap na die strand wat net 350 m ver is. Let wel dat die landgoed op 'n heuwel is en daar 'n steil oprit na die woonstel is. Dis nie geskik vir gaste met beweeglikheidsprobleme nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Ocean View
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 76, Siesta 20, Shakas Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 76, Siesta 20, Shakas Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcde979f5fef686aff6c390d20ba0569e719bd2fe08c42a0708ffd95187064a8b1ab2b480e95b50b78a6f84ea71036f883f43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 76 Ocean Drive 20 Siesta 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.518546663731 31.226326261763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!