LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Apartment | LekkeSlaap
+17

Ocean View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 47, Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Ocean View Apartment is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die veilige Balmoral Heights-kompleks in West Beach. Dit bied pragtige uitsigte oor die see. Die woonstel is ideaal vir ’n gesin of groep vriende. Gaste kan die pragtige sonsondergange geniet, of ’n bier of ete by die restaurante en kroeë in die omgewing geniet.

Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die leefarea het sitplekke en ’n slim-TV. Die leefarea het skuifdeure wat na ’n balkon met meubels en ingeboude braaigeriewe lei. Hier kan gaste die uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en op Tafelberg geniet.

Die Balmoral Heights-kompleks het ’n gemeenskaplike, omheinde swembad. Daar is veilige parkeerplek, sowel as ’n ekstra parkeerplek vir gaste. Die kompleks het ’n hek aan die onderkant van die eiendom wat 500 m vanaf die strand is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Balmoral-weg 47, Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 47, Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3bc9da2bdb3f96aa8a3aab79d7972c7c21a5dd267c6c798cc1bfaa7898bfcae3bd173749ab90644217b31cdb16a25740051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag(plek vir 6) 47 Balmoral Road Balmoral Heights 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.807107993526 18.470216547819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!