Table View Akkommodasie by Ocean View Infinity 307 | LekkeSlaap
+25
+25

Ocean View Infinity 307

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R982 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 99, Infinity Kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ocean View Infinity 307 is in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede en doendinge in die noordelike voorstede.

Dié smaakvol versierde woonstel het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, 'n oond met ’n stoof en ander toebehore.

Die leefarea lei na ’n balkon wat pragtige uitsigte oor die see en op Tafelberg in die verte bied. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks het ook ’n veilige ondergrondse parkeerplek.

Ocean View Apartment Infinity 307 is naby verskeie restaurante, supermarkte, ’n winkelsentrum en gratis fietse te huur vir gaste.

'n Kot is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Infinity 307 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Ocean View Infinity 307
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Coral-weg 99, Infinity Kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Infinity 307 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R982
per nag (plek vir 2)
Vanaf R982
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R982
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 99, Infinity Kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4g4AUjl8dAoEQZVVS8cGn5wUbvOyyHOCtLHu256UJelxpwvPE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R982  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 99 Coral Road Infinity Complex, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.8096308 18.4691925
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za