Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Cabana

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 12 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 425 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Ocean View Cabana bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghouthuis by die see. Die houthuis is in Elysium tussen Ifafa en Mtwalume, ongeveer 30 km suid vanaf Scottburgh. Die eenheid is stapafstand vanaf die ongerepte strande en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see.

Ocean View Cabana het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo en 'n addisionele dubbelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die derde kamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer, ook op die onderste verdieping, het 'n groot ovaalbad met 'n handstort, 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8, 'n plafonwaaier en 'n staanwaaier. Die sitarea het 'n sitkamerstel met sitplek vir 6 en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n ruim dekarea met 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Cabana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xStapelbed
1 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Ocean View Cabana
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Cabana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 29, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395fb677e3ae8eb453e4fd8561fdd53d62694aff98ef1520ece006381062c5f32c4bfe4d59fabe9ed395f9ac16f81392fe9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 29 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.477581161801 30.637182565581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem