LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Holiday Apartment No 4 | LekkeSlaap
+12

Ocean View Holiday Apartment No 4

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reygerstraat, Eenheid 10, Woonstel 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View Holiday Apartment No 4 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai, slegs 5 minute se stap van die hoofstrand af. Die woonstel is sentraal geleë en is naby die Equinox Mall en verskeie ander winkels in die dorp.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolf in. Die sitarea het 'n platskerm-TV met plaaslike kanale. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hoofstrand.

Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en daar is 'n sekuriteitshek wat na die woonstel lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Holiday Apartment No 4 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Ocean View Holiday Apartment No 4
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • De Reygerstraat, Eenheid 10, Woonstel 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Holiday Apartment No 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reygerstraat, Eenheid 10, Woonstel 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOGI1YWFlLWMzNmMtNGRmMy04OTdlLWM3OTEyNmI3MTZhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 De Reyger Street Unit 10, Flat 4 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.04887258428 24.920371770859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!