LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Hotel | LekkeSlaap
+33

Ocean View Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 53 resensies vir Ocean View Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Heidi H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Baie mooi en waarde vir geld.

Roelien H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H
Gesin met klein kinders

'n Spesiale en besonderse vakansieplek!

Personeel is vriendelik en hulpvaardig, kamers en uitsig is mooi, strand is spesiaal, kos is heerlik. Die plek om te bly as jy "Hole in the wall" wil gaan sien, of net 'n paar dae wil ontspan. Dis regtig aan te beveel!

Yvonne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wanneer jy daar is, pak af en wees rustig en geniet die omgewing.

Ons het lekker gekuier. Hulle adverteer braaigeriewe by die swembad wat ons baie graag wou gebruik het, maar ons het nie charcoal saam gevat nie. Ons sou dit baie waardeer het as daar 'n winkeltjie op die perseel was waar 'n mens klein goeters kon gekoop het, insluitende charcoal, skyfies, koeldranke, ens. Daar is ook nie winkels naby geleë nie, dit sou nie 'n probleem gewees het nie, mits ons vooraf gewaarsku is en ons kon ons eie voorraad saam inpak. My voorstel sal wees om Dinner, Bed & Breakfast opsie te vat met bespreking, dan is alles ingesluit.

Jack S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Can certainly recommend this to anyone.

Sorita C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sorita C

Heerlik ontspan en etes was goed.

Sien sterre.

Gert S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om daar te kon tuisgaan.

Baie lekker gekuier. Personeel vriendelik en behulpsaam. Etes was goed. Kamer het pragtige uitsig oor die see. Enigste negatief is dat jou voertuig in die son staan. Skadunet-afdakke kan dalk baie help.

Anton J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J
Gesin met tieners

Fantastiese ligging.

Ligging is fantasies. Kamers skoon en netjies. Diens en kos is baie goed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Tonie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig daar.

Ons het dit baie geniet en die kos was lekker.

Maryka E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

'n Heerlike hotelletjie met baie goeie geriewe en heerlike kos. Baie goeie beddegoed en handdoeke. Pragtige area. Die pad soontoe was net nogal uitdagend.

Alta E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Personeel was vriendelik, veral die restaurant sin, kos was baie lekker. See-uitsig baie mooi. Ons hou nie daarvan om negatiewe resensies te gee nie, maar kamers het aandag nodig en ruik na muf en is nie die prys werd wat ons betaal het nie. Vir baie goedkoper is daar 'n ander hotel baie naby aan Hole in the Wall. Daar is nie ordentlike omheining om hotel nie, daar het 'n trop skape voor ons kamer verbygehardloop, so dit het nie vir ons veilig gevoel nie. Kussings op patio se stoele is baie vuil, ons het by ontvangs gaan vra vir skoon kussings, maar het niks gekry nie. Parkeerplek is baie ver van die kamers.

Graham B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en heerlike kos.

Baie goeie waarde en vriendelike diens.

Adri G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Baie lekker geslaap met die see in die agtergrond. Heerlike kos bedien deur goed opgeleide vriendelike personeel. Dit was 'n voorreg om in die hotel te bly.

Terrilee S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terrilee S
Gesin met klein kinders

Great family stop, beautiful part of South Africa.

Lovely location, great service, room a little basic and bathroom small, but who wants to spend time in the room when you are in paradise.

Celeste P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Sien sterre.

Daniel H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel H
Saam met vriende

Omgewing is pragtig en kamers ruim. Mense is almal vriendelik.

Ons het regtig baie lekker gebly in konteks van die Wildekus. Koffiebaai bly sentraal geleë en vorm 'n lekker basis vanwaar jy die omgewing kan verken. Altyd genoeg kos en inaggenome dat hulle nie naby enige groot verskaffers geleë is nie doen hulle "onder omstandighede" baie goed. Die teerpad van N2 na Koffiebaai gaan baie vinnig agteruit en kan jou vakansie ruïneer as jy een van daai slaggate tref met normale voertuig - ry maar stadig en sit so 35 min by jou reistyd.

Ocean View Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons streef daarna om ons self ten allerteye te verbeter, dit is natuurlik a baie groot klimraam om wel al ons voorraad hier te kry maar met goeie beplanning kry ons dit reg om wel al ons voorraad beskikbaar te he. Die teerpad is nog a groot problem maar ek sien wel hoop met al die vergaderings wat ons bywoon met die verskillende departemente. Ons hoop om julle vining weer by ons te sien en dankie dat julle Oceanview gekies het vir hulle tyd weg.

Vriendelike Groete,
Marco en die span.

Ocean View Hotel
Gerda E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Pragtige plek. Baie veilig. Sal dit beslis aanbeveel. Baie goeie diens. Baie dankie.

Reho L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reho L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek na 'n lang rit.

Die beste aandete wat jy ooit in so 'n afgeleë plekke sal kry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful spot after a long drive.

The best dinner one could ever have in such a remote place. Well done.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Erik L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi en rustig, soos 'n droom.

Die pad was aaklig, maar as jy eers daar aankom is dit so mooi dat jy die moeilike pad vergeet. Die kamer was heerlik en die mense baie behulpsaam. Aandete was heerlik, en so ook ontbyt. Het soos koninklikes gevoel. Die strand en see was soos in 'n droom. Baie dankie vir hierdie onvergeetlike besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A place so beautiful and peaceful, like a dream.

The road was terrible, but once one has arrived it is so beautiful that you forget the hardships straight away. Our room was wonderful, the people so very helpful. The evening meal was very tasty, and breakfast great. We felt like celebrities. The beach and sea, like a dream. Thank you very much for an unforgettable visit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karen V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Ekslusiewe gesinsverblyf. Heerlik gerus, baie lekker geëet.

Dit was heerlik om by Ocean View Hotel te kuier. Die personeel is almal vriendelik en uiters behulpsaam. Die spa-ondervinding was 'n fees. Kate het ons werklik bederf en spesiaal laat voel. Die buffet-etes is heerlik en heilsaam. Die spyskaart was baie goed beplan. Die omgewing is rustig en ons kon lekker ver stap op die strand en in die omgewing. Daar is verskillende besienswaardighede in die omgewing en die hotel help met riglyne en besprekings. Die laaste 30 km is die pad bietjie uitgery. Besoekers moet dit nie na donker aanpak nie, maar al hulle kommunikasie met ons het dit ook so deurgegee van die begin af. Ons gaan definitief weer kuier by Alex en sy span.

Ocean View Hotel's terugvoer

Hi, ons will vir julle baie dankie sê vir hulle kuier hier by ons in Coffee Bay, by die Ocean View Hotel.
Ons almal gaan ons pad uit om vir almal 'n wegbreek te gee, wat nooit vantevore gekry is nie.
Dankie dat julle die Ocean View Hotel gekies het en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Alex en die span.

Ocean View Hotel
Nelia B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en die personeel is baie vriendelik en verwelkomend.

Sal enige tyd teruggaan. Kos was heerlik! Mense baie vriendelik.

Ferdi S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel is baie goed geleë op die strand. Kos is fantasties en baie. Kamer ruim en netjies met 'n privaat stoep.

Dit is nou 'n plek om lekker te ontspan. Buite by die swembad kan jy drankies bestel wat vir jou gebring word. Kos is baie smaaklik en wye verskeidenheid. Kamer wat ons gehad het was bo met privaat stoep. Sal weer gaan.

Henk P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk P
Saam met vriende

Absoluut die swaaiende pad met varke, bokke, beeste en menslike wandelaars werd om te ry na hierdie pragtige plek.

Ligging, kameruitleg, diens, kos en sekuriteit uit die boonste rakke. Sal vir seker weer gaan. Heerlik gekuier. Soggens vroeg sit jy met jou koppie boeretroos, beskuit, en kyk vir die walvisse en dolfyne wat amper aanraak naby is. Ongelooflike mooi setting. Stunning. Hulle bied ook `n baie vriendelike bestuurder met goeie viertrekvoertuig na die Hole In The Wall, wat ons kan aanbeveel. Kos was heerlik! Smullekker disse. Hierdie hotel sien ons definitief weer.

Ilse R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse R
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, netjiese, skoon kamers.

Die hotel het 'n baie goeie ligging, ons kamer het 'n see-uitsig gehad. Daar is so paar DStv-kanale beskikbaar, maar die krag het afgegaan teen so 20:00 die aand en die volgende oggend toe ons die hotel verlaat was dit nogsteeds af. Die aandete was buffet-styl, heel aangenaam, die ontbyt was ook goed gewees. Ons het apart vir die aandete betaal. Mens betaal sekerlik vir die ligging van die plek, maar met die krag wat af was het ek gevoel dat dit nie heeltemal waarde was vir die geld wat betaal is nie. Dit is 'n pragtige plek en baie netjies, die badkamer is net regtig baie oud met die stort in die bad en 'n stortgordyn - so die badkamer se vloer was die heeltyd nat gewees.

Chris L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring om so naby aan die see so luuks te bly.

Ons het die verblyf regtig geniet. Dit is 'n pragtige plek met baie vriendelike diens.

Hein I - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die kos is absoluut fantasties, uitstekende ligging en staf is baie vriendelik. Sal verseker weer teruggaan. Voel soos 'n huis weg van die huis, maar met die mooiste strand, berge en natuur.

Rene V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met tieners

Lekker wegbreek plekkie.

Het die etes baie geniet veral die kinders was baie in hul skik.

Dirk M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Uitstekende ligging en kos van hoë gehalte. Goeie waarde vir geld en personeel is hulpvaardig en doen moeite. Ons het bv kospakkies vir middagete gevra en hul het dit sonder moeite aan ons gegee.

Elize C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Son, see en rus - dis wat 'n mens vakansie noem.

Die Ocean View Hotel is 'n wonderlike bestemming, en ons het die 4 dae vreeslik geniet. Die oujaarspartytjie was 'n bonus en die personeel het baie moeite gedoen om dit spesiaal te maak. Die kos was fenomenaal en uit die boonste rakke. Die kamers is skoon en die diens uitstekend. 'n Aanbeveling: 'n yskassie in die kamer om koeldranke koud te hou deur die dag kan 'n plus wees. Baie dankie, ons het heerlik gekuier.

Richard S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S
Gesin met tieners

Great hotel, fantastic staff, outstanding location.

All good at Ocean View.

Thea V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie goed. Fantastiese kos en ligging. Bed was hemels. Beste plek en sal my beslis weer sien.

Het dit baie geniet. 'n Lieflike plek met ongelooflike lekker kos. Na 'n lang dag op die pad was die ware belewenis om in dié juweel in te stap. Fantastiese views, vriendelike personeel, beste kos en die bed was heerlik om in te slaap. Sal my beslis weer sien.

Riana H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflike rustige en gesellige atmosfeer. Almal voel soos een familie. Kos uitstekend. Uitsig perfek. Gids op uitstappie na Hole in the Wall so entertaining. Dis 'n MOET-besoek.

Daniel L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en heeltemal te veel geëet.

Sien gerus die sterre.

Janka G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Janka G
Gesin met tieners

Baie lekker Afrika vakansie gevoel met die Wildekus wat betower.

Die Ocean View konsep is baie goed en die ligging langs die strand is baie ontspannend. Dit bied hope tyd vir ontspanning buitelug aktiwiteite en die geniet van die see. Die kos bied waarde vir geld en word by ons aanbeveel.

Liz H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful and relaxing stay in an exquisite environment.

We spent 4 nights at Ocean View Hotel and loved every second of it. The location is the best I've ever experienced anywhere in the world, right on the beach with stunning sea cliffs on one side and a beautiful swimming beach on the other. We had such an enjoyable time exploring the area on our mountain bikes, riding over the cliffs and swimming in the sea. I'd like to give particular mention to the owner of the hotel, Lynn Crawford, who has done so much to assist some of the local dogs in the area. She cares for them with such kindness and compassion and has taken them into her family, has had them sterilised and vaccinated and given them a loving home. It gives me great happiness to support hotels and other establishments that care for the animals in their area and so this will certainly be the first of many visits to Ocean View Hotel.

Pauline P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die pragtigste uitsig vanuit jou kamer, heerlike kos en baie vriendelike personeel!

Trix R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trix R
Enkelreisiger

Beautiful view and lovely food and friendly and helpful staff.

Oceanview het 'n pragtige uitkyk en vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kos wat die hotel voorberei is ook verskriklik lekker.

Kim S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kim S
Gesin met tieners

Very dissappointing stay.

The accommodation is definitely NOT up to standard. The food was good. The owner had a bad attitude. The bathrooms were dirty, there was mould around the bath and mould on the sliding door wall.

Johane V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Saam met vriende

Baie lekker, gemaklik, skoon en baie lekker kos.

Die kos was fantasties, kamers netjies en skoon.

Laetitia B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om tot rus te kom!

Kamer en badkamer was altyd netjies en goed versorg. Die maaltye was regtig uitstekend - veral Sondagaand s'n. Die personeel was behulpsaam, vriendelik en goed opgelei. Die ligging van die hotel het bygedra tot 'n heerlike rustyd met 'n mooi uitsig. Ons was nooit bekommerd oor veiligheid ten spyte van die hordes wat Sondagmiddag tot teen die hotelingang uitgekamp het nie. Lekkeslaap se hantering van ons bespreking was uitstekend. Baie dankie!

Henning V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gemiddelde hotel.

Goeie maaltye, goeie diens en mooi uitsigte. Ons het drie nagte daar oorgebly en, behalwe vir die reën en die piepklein strand, die hotel rustig en goed versorg gevind.

Sias G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sias G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paar dae.

Pragtige uitsig en goeie kos, veral die vis.

Neels N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangenaam en vriendelike diens, maar die gebou het bietjie aandag nodig.

Mike S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and a bit isolated.

Stunning beach and sunrises, pleasant people and food.

Brian K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a must if you are a bucket list too beautiful.

Once you are there it is beautiful. The hotel is situated in a lovely location with stunning views. However the road to from Umtata is not very kind - with massive pot holes, cattle, goats and dogs slow you right down. Try and arrive in daylight hours. The road to the "hole in the wall" is really for 4 x 4 vehicles but the hotel will arrange a trip for you if your car is not a 4 x 4. The "hole in the Wall " view is simple beautiful so natural. Staff friendly and helpful, food excellent.

Petrus S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus S
Saam met vriende

Goed geleë.

Ocean View Hotel is pragtig geleë met 'n eetkamer en stoep wat oor die see uitkyk. Die geriewe benodig bietjie onderhoud. My kamerdeur het moeilik gesluit. Die personeel was hulpvaardig en vriendelik. Die ontbyt sowel as die aandete was goed voorberei. Die wynlys is ietwat beperk maar het goeie wyne aangebied. Ek sou graag 'n stort wou gehad het in plaas van om in die bad te moes stort.

Sebastian S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf.

Baie aangename en rustig hotel. Perfekte toerisme-aantrekking.

Gerda W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Saam met vriende

Baie mooi omgewing en heerlike kos.

Beveel definitief aan vir mense wat hou van die natuur en nie bang is vir diere wat die pad vol staan nie.

Ronel H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met mooi uitsig! Kon lekker rus en eet!

Ons het 'n kamer vir drie persone gedeel met ons volwasse dogter. Die kamer was ruim en gemaklik en skoon en word gediens. Vriendelike personeel en komplimente aan die kok vir heerlike etes. Baie dankie.

Mathys N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Baie mooi natuurskoon. Kos uitstekend!

Rit na Hole in The Wall sou onmoontlik gewees het sonder die hotel se vervoer. Dit was die moeite werd om die koste te betaal aangesien die pad na Hole in The Wall feitlik onbegaanbaar is. Hulle is besig met verskeie opgraderings, maar kan gerus hulle badkamers vernuut. Die kos was uitstekend.

Lindie E - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie E
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Kan dit aanbeveel vir enige iemand.

Derek B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a most pleasant stay at Ocean View Hotel.

We Spent 7 really enjoyable days at Ocean View Hotel. The value for money was great, our room was very comfortable with our needs catered for. Compliments to the kitchen staff for always serving up really good food with a decent variety. Would certainly recommend that people make a visit to see what old time quality and value for money is all about.

Logy M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absuluut 'n wonderlike wegbreek met uitstekende diens en gasvryheid, en op die strand!

Hierdie was 'n 3-ster gegradeerde hotel, en ek hoop eintlik hulle kry 4 sterre. Ons is verras met die ruim kamers, die gratis toegang to GOEIE internet in al die kamers en absolute fantastiese maaltye. Die pad na Koffiebaai is natuurlik nie so goed nie (baie slaggate maar geteer), en vir die baie sosiale mense is daar nie baie ander aantreklikhede nie, maar ons het die "Spa-ervaring" geniet (klein maar ge-train), die loop langs die see (en as dit somer was sou ons lekker kon swem). As jy langer bly kan jy van die staproetes doen. Wenk: As jy kies vir 'n "Sea-view" kamer, maak seker jy kry een van die kamers op die foto (webblad), want daar is "Sea-view" kamers wat nie so naby aan die see is nie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Willemien S - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome place, will go back any time!

This is truely money's worth. Not only is the staff friendly and always helpfull, but the food is terrific. The rooms are clean and comfortable and you have a wonderful seaview. This is a place anyone can enjoy...if it's a romantic breakaway OR a family holiday!

Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz5oavya6UVELjyWfo8VYxeplDHCG5bbDV0qxiyRb4PqJuP6dYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Coffee Bay Wild Coast 5082 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.980584179618 29.152505950398
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!