Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean-view House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brückendorf 13, Anton Lubowski-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean-view House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met parkeerplek. Die smaakvol gemeubileerde huis is naby die seefront en jetty in Swakopmund geleë, en is ideaal vir groot gesinne of klein groepe.

Die huis is met unieke middeleeuse meubelstukke gemeubileer en daar is foto's deur die bekroonde Namibiese fotograaf, Paul van Schalkwyk.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers het 'n bababedjie vir 'n baba. Daar is een en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het beide 'n stort en bad, asook 'n toilet en wasmasjien vir wasgoed. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-leefarea maak voorsiening vir aandete saam met vriende, terwyl die sonnige dek die ideale plek is om te ontspan en die gedeeltelike see-uitsig te geniet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Bykomende geriewe sluit braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean-view House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ocean-view House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Brückendorf 13, Anton Lubowski-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Ocean-view House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brückendorf 13, Anton Lubowski-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d3821fa188b847b85f375dd5c957185ce7ea9b59eab96bb51e2d64aec1a2a0374aed00598ffff346bc980e336e3041dd20d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 13 Brückendorf Anton Lubowski Avenue 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.68228632332 14.523611597553