LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Lodge Umdloti | LekkeSlaap
+15

Ocean View Lodge Umdloti

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 6, Kaitaia 11, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View Lodge Umdloti bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Umdloti.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en 'n stoof. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Lugversorging hou die woonstel op warm somersdae lekker koel en gaste kan gerus op die balkon uitspan om die see-uitsigte te geniet.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Umdloti spog met tientalle winkels, restaurante, strandkroeë en watersportaktiwiteite. Umdloti is sowat 30 minute vanaf uShaka Marine World en omtrent 15 minute vanaf die Gateway Winkelsentrum en Sibaya Kasino.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Lodge Umdloti sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ocean View Lodge Umdloti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 6, Kaitaia 11, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Lodge Umdloti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 6, Kaitaia 11, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNDA3MTVhLWU5MzMtNGMyNy1iM2ZjLWY1YzEyNGUwNWRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Main Road 11 Kaitaia 4340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.670353305389 31.115791093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!