Ocean View Villas Unit A09

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View Villas Unit A09 is 'n luukse ateljeewoonstel wat in Port Edward in KwaZulu-Natal geleë is. Daar is ook 'n hotel op die perseel met 'n restaurant en die strand en winkels is maklik om per motor te bekom.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders, jonger as 10 jaar, op 'n uitslaanbed. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed en uitslaanbed en die en suite-badkamer beskik oor 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n lugversorger.

Die kombuisarea het basiese geriewe om maaltye warm te maak, insluitende 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei vir 4. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die 2 stoele in die sitkamerarea kan geskuif word om 'n veilige bababed te vorm.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in 'n veilige area op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Ocean View Villas Unit A09 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Konferensiegeriewe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View Villas Unit A09 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za