Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceana View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Oceana View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thomas H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas H
Saam met vriende

A dream direct at the ocean.

Everything was awesome. Our host was very helpful and gave us a lot of recommendations.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceana View se terugvoer

Dear Thomas

Thank you for being wonderful guests. It was our privilege to be your hosts.

Warm regards
Florene

Oceana View
Victor T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oceana View is sonder twyfel waarde vir geld.

DIe huis is uitstekend toegerus, modern, pynlik netjies en skoon en slegs 'n klipgooi vanaf die strand. Die gasheer, Neels, was vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n groot plesier om vir 'n paar dae hier te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuna D

Alle verwagtinge oortref!

Huis was perfek geleë tussen Walvisbaai en Swakop en op die strand met 'n pragtige uitsig en onvergeetlike sonsondergange! Groot en luuks met alles wat mens nodig het insluitend 'n wasmasjien en droër wat 'n life saver was aangesien ons in die middel van ons vakansie tussen bestemmings was. Sleutel optel en eienaars is net langsaan, duintoere minder as 5 minute, Swakop en Walvisbaai net om die draai. Braaigeriewe met alles was beskikbaar. Baie dankie dat julle die huis beskikbaar stel vir gaste, was 'n onvergeetlike paar dae, ons hoop om terug te kom eendag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansiehuis met hotelervaring!

Was die perfekte keuse van woning vir die vakansie vir ons gesin van vier (met 'n baba). Die ruim en moderne huis, tesame met al die ekstras wat mens by jou eie huis gewoond is, het van die huurhuis 'n hotel-ervaring gemaak. Die ruimte in die huis was heerlik en die groot groen grasperk en strand, tesame met die ongelooflike sonsondergange met skepe in die verte was eenvoudig in 'n ander klas. Die eienaar en gasvrou het ons van die begin af welkom laat voel en was altyd beskikbaar indien mens haar hulp sou benodig. Die ligging van die huis binne Langstrand is onverbeterlik en ook uiters toeganklik tot die nabye dorpe en winkelsentrums. Alles 10 tot 15 minute weg van die huis af. As ek meer sterre vir hierdie huis kon gee, sou ek dit doen. Dit was 'n onoortreflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff N
Gesin met tieners

Baie lekker, sal definitief weer besoek.

Pragtig, vriendelik, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceana View se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle as gaste te kon he.
Groete
Florene

Oceana View
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-straat 436, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANe7235jhLYQm2hBUwKulqfyDwPgqo3t1LJyunojSjUVwCswNBL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 436 Kuiseb Street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.825299362045 14.542454491332