Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceandivers Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte.

Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 'n TV, 'n see-uitsig en 'n privaat badkamer het. Daar is 2 slaapkamers sonder TV's en see-uitsigte wat ’n badkamer deel. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed of enkelbeddens en WiFi is gratis beskikbaar.

Komplimentêre tee, koffie en koue water word in die eetkamer voorsien. Oceandivers Lodge het 'n sitkamer met 'n TV asook DStv, daar is 'n lapa met 'n dek en 'n stoep met lieflike see-uitsigte.

'n Swembad en braai-geriewe is op versoek beskikbaar. Maaltye kan op versoek by ’n restaurant in die area teen ekstra koste gereël word. Geen selfsorg geriewe beskibaar nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis kan nie as 'n geheel bespreek word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Oceandivers Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Ligging

  • Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oceandivers Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYWUzYmIxLTczN2ItNDk5MC1hYjVlLWI4OGUyM2JlNTM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 12 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -30.222683 30.792755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem