LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceandune | LekkeSlaap
+6

Oceandune

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umdloti, 4027, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oceandune is 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Oceandune-kompleks, net 1,3 km vanaf Sibaya Casino and Entertainment Kingdom en 3,8 km vanaf Umdloti. Die woonstelkompleks bied lieflike see-uitsigte.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n leefarea met 'n TV en Netflix. Die leefarea lei na 'n balkon.

Die woonstel het 'n wasmasjien, tuimeldoër en WiFi. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n dekarea waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceandune sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umdloti, 4027, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umdloti, 4027, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAosIbsDZiiGNbxEOdTe85GT58X56ygH6ziw1APkCaQBgRXX92NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 2 Heleza Boulevard Hillhead 4027 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.683445980565 31.105915904045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!