LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceandune 104 | LekkeSlaap
+26

Oceandune 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Oceandune 104, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceandune 104 is 'n moderne woonstel vir 4 gaste in Hillhead. Dié woonstel is in die Ocean Dune Sibaya-ontwikkeling aan KwaZulu-Natal se Noordkus en is minder as 1 km vanaf die Sibaya Casino and Entertainment Kingdom, 3,8 km vanaf Umdloti en 7,5 km vanaf Umhlanga.

Die woonstel word deur 'n hysbak of trappe bereik en het 'n privaat ingang. Daar is lugversorging en die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n slaapbank en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word.

Die sitarea het 'n TV en daar is WiFi. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Let asb. dat rook verbode is in die eenheid.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceandune 104 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Heleza Boulevard 2, Oceandune 104, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Oceandune 104, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUjV15q3ucAnWk31DbIfaegCKikcAYNP6pGfjz9JVxeqjfyoo3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Oceandune 104 4139 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.683052 31.106775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!