OceanDune 419 Luxury Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

OceanDune 419 Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesogte, smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Hierdie woonstel het gedeeltelike see- en swembaduitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is binne die Ocean Dune Sibaya-ontwikkeling aan KwaZulu-Natal se noordkus, 1,3 km vanaf Sibaya Casino and Entertainment Kingdom, 3,8 km vanaf Umdloti en 7,5 km vanaf Umhlanga.

Dié woonstel is ideaal vir sakemanne met onbeperkte WiFi, en gesinne met 'n slim-TV met Netflix, Showmax, DStv Now en Youtube. Gaste moet hulle eie aanmeldingsbesonderhede vir DStv Now saambring. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot aparte badkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en 'n -eetarea. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer, en die kombuis het 'n Smeg gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n tuinuitsig en gedeeltelike see- en swembaduitsigte.

Die landgoed bied 3 gemeenskaplike swembaddens, waarvan twee 25 m-lengte swembaddens is met luukse swembadsitareas. Die swembaddek op die dak spog met 'n onbelemmerde panoramiese see-uitsig met gemaklike sitpleken gemeenskaplike braai-areas. Daar is ook 'n Zen-piekniektuin en 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam. Privaat woud toegang is ook beskikbaar via die rustige Hawaan woud.

Let asb. dat gaste 'n bewys van identiteit moet toon om toegang tot die landgoed te kry en die bestuurder moet ook 'n bestuurlisensie toon. Die kompleks maak van biometriese-toegangsbeheer gebruik en gaste het toegang tot veilige ondergrondparkeerplek en 'n Uben-sitarea in die voorportaal.

Slaapplek

'n Bespreking by OceanDune 419 Luxury Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na OceanDune 419 Luxury Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za